Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

LitNet Akademies-leesgoed: Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout 2014-04-15  Zandra Bezuidenhout deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

Die verrekening van taalvariasie in die prosawerk van Elias P. Nel

Frank Hendricks Academic research 2014-04-11

In hierdie artikel val die soeklig op twee streeksliteratuurbundels van Elias P. Nel, naamlik Iets goeds uit Verneukpan? en Mafoiing en annerlike gelofietjies, wat onderskeidelik in 1998 en 2001 gepubliseer is.

Oor liberale republieke en gemeenskappe

Danie Goosen 2014-04-10 Danie Goosen bied 'n perspektief vanuit Tocqueville.

Tirza deur Arnon Grunberg

JB Roux 2014-04-09 "’n Mens begin doodgaan wanneer jou kinders die huis verlaat."

Skerpskryf - kompetisie vir leerders

Skryfkompetisies 2014-04-09

Skerpskryf is ’n skeppende Afrikaanse skryfkompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein. Dit word vanjaar vir die vierde keer aangebied deur die Hugenote Gedenkskool in Dal Josafat in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl.

Om filosofiese hase uit 'n hoed te trek

Anton van Niekerk 2014-04-09 Hierdie bydrae is op 13 Maart 2014 by die Filosofiekafee tydens die US Woordfees 2014 gelewer.

Skaliegas-ontginning: rampspoedig of werkskeppend?

Bertus Steenkamp, Ebbe Dommisse 2014-04-09 Gaan die Karoo vou of gaan hy hou? Lees wat dink geoloog en landbouer Bertus Steenkamp.

Die literêre Roots van Voëlvry

Koos Kombuis 2014-04-09 Die Vlaamse skrywer Jan Deloof heropen ’n rare blik op ’n unieke oomblik in die ontwaking van moderne Afrikaans.

Exploring the role of nostalgic brand communication in the Afrikaner market

Kaylie Abrahamse 2014-04-09 Think of Afrikaans music, think of Afrikaans arts festivals. Nostalgia sells. How – and why?

Lewenskwaliteit?

Gustaf Pienaar 2014-04-08 'n Motorongeluk het daarvoor gesorg dat 'n man in die fleur van sy lewe alle genot aan die lewe verloor het. Maar die hof wou nie juis geld aan hom betaal nie. Hoekom nie?

Onderhoudend: Dirk van der Merwe

Dirk van der Merwe, Christo Lombaard 2014-04-08 "In die Bybel word die wonderlikste etiese waarhede en riglyne vir dienooreenkomstige optredes aan lesers gebied."

Hoop vir jong musikante

Michael le Cordeur 2014-04-08 Lees hoe bou die Wellingtonse klopse aan Madiba se droom.

Die Afrikaanse Taalraad in Soweto

Michael le Cordeur 2014-04-08 Lees waar Afrikaans met heldergeel kokerblomme blom.

kykNET-Rapport Boekpryse aangekondig

Hettie Scholtz, Naomi Meyer 2014-04-05 Goeie nuus vir die boekebedryf!

Berusting na ‘n brief

Gustaf Pienaar 2014-04-03 “Hierdie saak wys maar net weer hoe belangrik dit vir prokureurs is om volledige notas van konsultasies met mense te hou en om mondelinge afsprake agterna per brief te bevestig.”

Etiek, oordeel en kommodifisering: enkele opmerkings aan die hand van twee onlangse tekste

Johan Schoeman Seminare en essays 2014-04-03

"Beide hierdie tekste bied egter ’n oorspronklike en nuwe inset in ’n veld (etiek) wat soms geyk, die resultaat van konsensus en bloot polities korrek geword het."

Onderhoudend: Jean Lombard

Jean Lombard, Helize van Vuuren 2014-04-02 Jean Lombard oor kwessies van mite en moraliteit.

Mandela en Heaney, ambassadeurs van die gewete

Hans Pienaar 2014-04-02 Is daar raakpunte tussen Nelson Mandela en Séamus Heaney? Lees wat dink Hans Pienaar.

Yonder: rocking horse in Park, Beaufort-West

Lien Botha, Naomi Meyer 2014-04-02 Why photograph an outdoor play structure in an open field? Lien Botha explains.

LitNet Akademies-leesgoed: Pieter Verster

Pieter Verster 2014-04-01 Watter tekste beïnvloed ons akademici? Navorsers en kundiges deel hulle top 3 tekste van die afgelope tyd met LitNet.
Top