Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Staat is onverskillig

Afrikaanse Taalraad 2014-03-05 Die Afrikaanse Taalraad het met groot kommer kennis geneem van die taalchaos tydens die hofverrigtinge wat nie net in Suid-Afrika nie maar ook wêreldwyd Suid-Afrika se regstelsel in ‘n swak lig gestel het.

Brandstigting

Gustaf Pienaar 2014-03-05 Gustaf Pienaar se weeklikse regsrubriek handel oor vandag oor brandstigting.

Chapman’s Peak se rotse

Gustaf Pienaar 2014-03-05 Die mooiste roete in die land moes nooit gebeur het nie, sê ‘n regter in dié rubriek.

Facebook, identiteit en laster

Melanie Schoeman 2014-03-05 Jy mag niemand op Facebook belaster nie. Melanie Schoeman vertel uit ’n regsoogpunt hoe mens daardie reg afdwing, en of mens hoegenaamd kán.

Webseminaar: Facebook en persoonlikheidsbeskerming

2014-03-05  Duisende van ons gebruik daagliks Facebook, maar hoeveel van ons wonder oor die wetlike implikasies van die gebruik van hierdie platform, en wat ons regte en verpligtinge in hierdie verband is?

Die skending van die reg op die goeie naam en die reg op privaatheid met verwysing na sosiale media soos Facebook

Frans Marx 2014-03-05 Die bekendmaking van persone se e-pos-adresse en ander kontakbesonderhede sal nie noodwendig onregmatig wees nie. Dit sal in elke geval beoordeel moet word in die lig daarvan of die benadeelde ’n regmatige privaatheidswil of privaatheidsverwagting het

Growwe nalatigheid

Gustaf Pienaar 2014-03-04 "Grof nalatig", ja, maar nie "roekeloos" nie.

South Africa's response to Uganda's Gay Law

Christina Engela Opinion 2014-02-27

"People like you make me ashamed to be seen as a South African."

Die begeerte om met taal te werk …

Roela Hattingh 2014-02-27 Roela Hattingh, ’n dosent by Vega School of Brand Leadership en kopieskrywer, reageer op Angeliqué van Niekerk se LitNet Akademies-artikel.

’n Oulap se erfgoed

Bernard Odendaal 2014-02-27 Werkswinkels laat bot kontreiverse tot ’n bloemlesing. Bernard Odendaal vertel.

'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids

Naomi von Branden, Naomi Meyer 2014-02-27 Afrikaans-onderwysers: Hoe kan die ATKV se Klasgids jou lewe makliker maak?

Advertensies: Koop jy dit?

2014-02-27 Taal is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in advertensies te trek en dubbelsinnigheid kan ’n waardevolle instrument wees om die teikenmark se aandag te trek, aangesien dubbelsinnigheid die teikenmark intellektueel (kognitief) uitdaag.

LitNet Akademies-leesgoed: Johann Rossouw

Johann Rossouw 2014-02-27 Johann Rossouw deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

LitNet Akademies-leesgoed: Elzette Steenkamp

Elzette Steenkamp 2014-02-27 Elzette Steenkamp deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

LitNet Akademies-resensie-essay: Stil punt van die aarde deur Johann de Lange

Joan Hambidge 2014-02-27 "Soms kom daar ’n bundel oor jou lessenaar wat ’n unieke plek inneem en die leser se chakras dwingend deurmekaar krap."

’n Afrikaanse kerkman wat apartheidstrukture laat steier het, word weer onthou

Pieter GR de Villiers 2014-02-26 Die eerste AS Geyser-gedenklesing by die Universiteit van Pretoria is 17 Februarie 2014 gehou. Pieter GR de Villiers skryf oor hierdie anti-apartheidsheld waarvan verbasend min mense weet.

Verf met lig by die Afrikaanse Taalmonument

Chrizane Geldenhuys 2014-02-26 Chrizane van Zyl gesels met Peter Haarhoff oor die volgende "verf met lig" fotografiewerkswinkel by die Afrikaanse Taalmonument.

Internasionale Moedertaaldag

Willem Fransman 2014-02-26 "As ek vandag terugdink, het ek 'Willem-huis' by die skoolhek gelos en 'Willem-skool' geword."

Advertensies – die samespel van beeld en teks

Amanda Marais 2014-02-26 Amanda Lourens skryf oor hoe taal én beelde in die advertensiewese verlei.

LitNet Akademies-leesgoed: Ampie Coetzee

Ampie Coetzee 2014-02-26 Ampie Coetzee deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.
Top