Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

’n Helse gedoente: Dante se mistieke reis. Eerste tog: Inferno. Ingelei, vertaal, toegelig, vertolk

Johannes Bertus de Villiers 2014-02-05 "Een van die groot raaisels in die Westerse godsdienstige lewe is hoekom ordentlike mense, goeie Christene wat in hul daaglikse wandel nouliks ’n vlieg seer sal maak, so dikwels die mees sadistiese en groteske beskrywings kan uitdink oor wat op sondaars en ongelowiges in die hel wag."

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Naomi Meyer 2014-02-05 Naomi Meyer het op 31 Januarie 2014 'n radiodramaslypskool by die Kunstekaap tydens die Suidoosterfees bygewoon. Hier is 'n paar indrukke, weergegee as die teks van 'n radiodrama.

DA en Agang: Een soen beteken toe nie 'n langtermynverhouding nie

Jason Lloyd 2014-02-05 Wat dink almal nou van Ramphele? Jason Lloyd gee sy mening.

Ek praat jóú taal: ATKV-meertaligheidsweek in samewerking met UJ en VVA

2014-02-04 Die ATKV, Universiteit van Johannesburg en Vriende van Afrikaans hou van 26-29 Maart meertaligheidsweek by die UJ-satelietkampus in Soweto. Almal is welkom en te danke aan tolkingsdasiliteite kan almal by die byeenkoms hulle taal praat.

In Memoriam: Pete Seeger

Kerneels Breytenbach 2014-02-04 “Pete Seeger is die vader van protesmusiek. Sy loopbaan het ‘n patroon van aanvaarding en verwerping, aanvaarding en verwerping gevolg, en ten laaste vredige aanvaarding deur die publiek. Dit het ‘n patroon geskep wat dikwels herhaal is in die ontwikkeling van moderne musiek ...”

Miriam Joseph: The Trivium

Johannes Comestor 2014-02-04 Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat 'n leerling dalk eersdaags 'n A-simbool sal kry deur bloot vir die eksamen op te daag; en hy sal nie benadeel mag word deur van hom te vereis dat hy betyds moet wees nie.

Jan van Aken: De Afvallige

Hendrik-Jan de Wit 2014-02-03 “Het eigenlijke verhaal is het verhaal van Alêtis. De liefde drijft de mannen tot het vertellen van dit verhaal. Dat levert een prachtig verhaal op, een liefdesverhaal. Dan mogen misschien wel al die historische figuren door het verhaal heen fietsen, mag de drank rijkelijk vloeien en het hele rijk worden bereisd. De liefde is wat telt.”

USAN-kongres 2014: Franci Vosloo

Naomi Meyer, Franci Vosloo 2014-01-30 Franci Vosloo, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

USAN-kongres 2014: Marius Swart

Naomi Meyer, Marius Swart 2014-01-30 Marius Swart, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

Dobbelstene van ivoor

Gerrit Rautenbach 2014-01-29 Moet ons weet hoeveel olifante nog in Afrika oor is of moet ons probeer om die vraag na ivoor stop te sit? Gerrit Rautenbach kyk hoe daar met die voortbestaan van Afrika se olifante gedobbel word.

USAN-kongres 2014: Marike van der Watt

Naomi Meyer, Marike van der Watt 2014-01-29 Marike van der Watt, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

USAN-kongres 2014: Suzanne Potgieter

Naomi Meyer, Suzanne Potgieter 2014-01-29 Suzanne Potgieter, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

USAN-kongres 2014: Annelise Theunissen

Naomi Meyer, Annelise Theunissen 2014-01-29 Annelise Theunissen, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

USAN-kongres 2014: Alettie van den Heever

Alettie van den Heever 2014-01-29 Alettie van den Heever, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

USAN-kongres 2014: Malvin Vergie

Malvin Vergie 2014-01-29 Malvin Vergie, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.

USAN-kongres 2014: 'n Nabetragting

2014-01-29 Van die akademiese navorsers wat onlangs referate by die eerste USAN-kongres gelewer het beantwoord  ’n paar vrae en deel hulle gedagtes oor die kongres.

RSG | Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2014

Kobus Burger, Naomi Meyer 2014-01-28 Word 'n dramakoningin. Skryf 'n storie vir die radio en jy kan groot kontantpryse wen. Kobus Burger gee 'n paar wenke.

Wals met Matilda deur Dan Sleigh

Marietjie Lambrechts 2014-01-28 Wals met Matilda is alles wat ’n goeie literêre werk behoort te wees. En veel meer.”

Die onvolkome kennis van die wetenskap én die geloof

Dirk Laurie 2014-01-24 “Maar om toe te gee dat ons kennis onvolkome is, dat ons maar net modelle verstaan, nie die verskynsels self nie, is die houding van 'n ware wetenskaplike. Dis ook dié van 'n ware gelowige: die mees selfversekerde teoloog van die Nuwe Testament het toegegee dat ons net ten dele ken, net in 'n spieël kyk, en net raaisels sien.”

Wilde padren

Gustaf Pienaar 2014-01-23 “In Januarie 1968 - dis ook al 46 jaar gelede - het daar 'n motorongeluk op die Rondebult-pad in die Boksburg-distrik plaasgevind wat uiteindelik in ons land se hoogste hof, die appèlhof in Bloemfontein, 'n draai sou maak. Twee jong manne het besluit om resies op die pad te jaag - hulle sou "dice" - en die verloorder sou tien rand opdok.”
Top