Afrikaanse Handelsinstituut in aksie

  • 0

Die Mieliehoofstad-sakekamer in Bothaville was die eerste sakekamer in die Vrystaat wat ’n formele memorandum van verstandhouding met ’n munisipaliteit onderteken het.

In sy reaksie het Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Handelsinstituut, die hoop uitgespreek dat meer sakekamers en munisipaliteite hande sal vat. Onlangs het die AHi in samewerking met Bothaville Sakekamer met groot sukses 'n entrepreneurskapkursus geloods. Christo van der Rheede deel foto's van die geleentheid.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top