ATKV-Kinderboektoekennings 2014

  • 0

ATKV-Kinderboektoekennings 2014

 

Voorleeskategorie: Graad RR – 1

  • Skrywer: Ewald van Rensburg (Christelike Media Publikasies) – Bomani Meerkat
  • Illustreerder: Tanja Joubert (Christelike Media Publikasies) – Bomani Meerkat

 

Selfleeskategorie: Graad 2 – 3

  • Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla
  • Illustreerder: Johann Strauss (LAPA Uitgewers) – Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla

 


 

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

  • Skrywer: Jaco Jacobs (Lize Roux) (LAPA Uitgewers) – Stalmaats: Rivierperde
  • Illustreerder: Celeste Vlok (LAPA Uitgewers) – Bastian Blom en die woedende weerwolf

 

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7

  • Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Spring

 

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10

  • Skrywer: Eldridge Jason (LAPA Uitgewers) – Gerook

 


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top