![]() |
|
|
In ’n onlangse artikel op LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) getiteld Populêre filosofie en die Nuwe Testament kyk Johan Thom na die Nuwe Testament se wêreld, spesifiek die populêre filosofie van die tyd waarin hierdie boeke geskryf is. Die saak word in die onderstaande webseminaar verder bespreek. |
|
|
Gerda de Villiers: Die Bybel as produk van sy tyd “Ons vergeet dikwels dat slegs ’n klein handjievol mense in die antieke tye kon lees en skryf ... Die skrifgeleerdes was ’n elitistiese akademiese klas – meestal kon nie eens die koning lees en skryf nie.” |
|
|
Paul Decock: Populaire Filosofie en het Nieuwe Testament “Die algehele doelwit is om te verduidelik watter rol God speel om die harmonie en orde in die wêreld in stand te hou.” |
|
|
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan akademies@litnet.co.za." |
|



