![]() |
|
|
Onlangs het 'n artikel getiteld "Depressie en die wêreld van werk – ’n arbeidsregtelike perspektief" in die Regte-afdeling van LitNet Akademies verskyn. Tans word depressie as die “stiefkind” van gestremdheid behandel en ontvang dit weinig formele erkenning as regverdiging vir siekte en/of ongeskiktheid. Hierdie artikel stel dus voor dat die wetgewing van die Verenigde Koninkryk as model vir Suid-Afrika dien om verdere wetgewing op te stel ten einde werknemers met depressie meer doeltreffend teen onbillike diskriminasie te beskerm en terselfdertyd oor die ekonomiese belange van die werkgewer te waak. |
|
![]() |
"Kwessies rondom akkommodasie van geestesongesteldhede in die werksmilieu wentel vir my dikwels om vooroordeel teen geestesongesteldhede." |
|
|
"Die fokus van hierdie nota is op die saak van appèl van New Way na die Arbeidsappèlhof. In sommige gevalle sal egter verwys word na die AH-saak om konteks te verskaf. Alle verwysings is na die Arbeidsappèlhof tensy anders aangedui as (hof a quo). " |
![]() |
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan akademies@litnet.co.za." |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.




