LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Gustaf Pienaar2013-05-14Dalk het dit jou ook al oorgekom. Jy ry nog so ewe rustig op jou fiets rond wanneer jy uit die bloute deur 'n verpeste steekhaarbrak aangeval word – so asof jy een of ander misdadiger is. En wat maak jy?
Danie van Wyk2013-05-14Sonder ’n terugvoer na die basiese beginsels van Wiskunde-onderrig gaan dit moeilik wees om prestasie in hierdie vak te verbeter – en daarom het die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) sy fokus na Wiskunde verskuif, skryf Danie van Wyk.
Johannes Comestor2013-05-14"Party mense leef lank en bring min of niks nie tot stand. Ten spyte van sy kort lewe, oefen Ramsey steeds positiewe invloed uit."
Jaap Durand2013-05-14"Die NGK se erkenning dat die teologiese regverdiging van apartheid onskriftuurlik was, by monde van sy sinodes, ander kerklike vergaderings en baie van die leierskap, veral onder jonger predikante, het menige lidmaat ontnugter."
Humphries du Randt2013-05-10Ek noem dit die besondere kleurvolle en beeldende skeppingskrag van Afrikaans wat spontaan die rykgeskakeerde werklikheid van Afrika konkreet voor die oog en op die oor laat leef in die name van mense, plante en diere.
Pieter GR de Villiers2013-05-09"Fenomene soos hierdie is nie onbekend aan die Afrikaanse kerklike tradisie nie. Daarvoor kan ’n mens maar kyk na voorbeelde van die Pinksterbidure, sendingweke en CSV-byeenkomste. En deur die geskiedenis heen was daar toe, soos ook nou, vrae en kritiek."
Johannes Comestor2013-05-09Volgens Holloway het daar 'n verskuiwing in die geskiedenis van die christelike geloof plaasgevind, "from poetry to packaging ... from a movement that tried to follow the example of Jesus to an institution that hardened round a particular interpretation of his meaning ... the shift is called the evolution from the Jesus of History to the Christ of Faith".
Humphries du Randt2013-05-09"My woorde was min en besadig toe ek buite die konteks van my ideologiese verwarring, die eienaar bedank het vir sy tyd en aandag en sy kennelike liefde vir sy grond en sy toewyding om soos in Psalm 8 oor dier en plan (en werkers?) te heers."
Cornie Groenewald2013-05-08"In spirituele terme het die bediening indrukwekkende sukses behaal en word dit getipeer as ’n landswye herlewing onder mans."
Gustaf Pienaar2013-05-08Vandeesweek se vertelling is maar net weer ’n illustrasie van hoe belangrik dit is dat ’n mens te alle tye ’n regsgeldige testament moet hê wat aan jou behoeftes voldoen.
George Bekker2013-05-08Die ANC het homself bewys as 'n logge liggaam met swak leierskap en ons moet die moontlikhede wat die huidige situasie bied ten volle benut.
Johannes Comestor2013-05-08"Anders as toe hy sy vorige boek gepubliseer het, is Holloway hier nie meer 'n kerklike ampsdraer nie. Soos verwag kon word, is hy nou selfs meer uitgesproke in sy kritiek op religie en kerk."
Wouter2013-05-08'n Nuwe studie dui egter daarop dat dit nie altyd waar is nie en dat daar 'n kern groep van woorde is wat nou al vir duisende jare oorleef.