
Gedurende die volgende paar maande vind samewerking tussen LitNet en Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek plaas. Ses BPhil-studente het op 30 Julie 2013 by LitNet kom inloer om idees uit te ruil. Hou LitNet dop vir bydraes uit hul penne. Op die foto verskyn: agter, van links, Amber Kriel, Nthabeleng Mzizi, Leigh Schaller, Xanthe Hunt, Mieke Vlok en Ineke Coetzee. Voor sit Naomi Meyer (LitNet: Inhoudsbestuurder) en Johannes de Villiers (joernalistiek-dosent, US).
Foto: Chrizane van Zyl

