LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Emile Minnie, Naomi Meyer2013-04-19"Moeg om vervelige gedigte uit jou kop te leer? Emile Minnie, sanger, liedjieskrywer en kunstenaar, het aan 'n plan gedink wat sal maak dat leerders hul gedigte nie uit hulle koppe kán – of wíl – kry nie."
Cornelius Henn2013-04-18Eerstens: Onderskei asseblief jou intellektualisme, van intellektuele soos Johannes Comestor, Chris Dippenaar, Angus, Varkspek, George, Jan Rap, ... en al die ander.
Angus2013-04-18Jy het nog so mooi verduidelik hoe Engels die Britse eilande ingeneem het, en nou, ewe skielik, wil jy dit nie as “Jan Rap” se teorie aanvaar dat ’n taal ’n ander taal kan inneem nie.