Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Lili Radloff vs Steve Hofmeyr?

Lili Radloff, Izak de Vries 2013-04-30 Lili Radloff het Vrydag 26 April op Twitter vir Steve Hofmeyer gepak oor apartheid. Izak de Vries het vir Lili gevra wat hier gebeur het.

Rus in vrede, Pine Pienaar

Jason Lloyd 2013-04-30 "Pine Pienaar (55), voormalige DA-lid van die Oos-Kaapse wetgewer, wat onlangs na ’n lang stryd teen kanker oorlede is, was in vele opsigte ’n beter mens as die konvensionele politikus."

Oud-SêNet-webmeester Madri Victor gesels oor manuskripontwikkeling

Madri Victor, Naomi Meyer 2013-04-30 "Lees, lees, lees. En skryf elke dag (al is dit ’n dagboekinskrywing of ’n paragraaf oor die eekhoring op jou gras); hoe meer ’n mens oefen, hoe beter raak jy."

Die verhouding tussen geskiedskrywing en historiese roman, met verwysing na Die son kom aan die seekant op

Jeanette Ferreira 2013-04-30 Referaat gelewer op 25 Januarie 2013, Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria as deel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedenissimposium: Die Groot Trek 175 jaar: 1838–2013.

Petisie: Bevryding van Liu Xiaobo

Sonja Loots 2013-04-29 "Die inperking die vryheid van Xiaobo en sy vrou, Liu Xia (wat onder huisarres geplaas is), bly een van die dringendste prioriteite van PEN Internasionaal."

27 April ’n foefie onder blankes en bruinmense

Jaco 2013-04-29 Solank rasgedrewe werkreservering op die wetboek gewettig bly, gaan daar geen rede wees om 27 April te vier nie.

Wat is 'n regte skrywer?

Herman Toerien 2013-04-29 Onlangs het ek na aanleiding van ’n klompie skrywersuksesse die vraag gevra: "Is ek nou ’n skrywer?"

Indrukke van die gesprek oor die muilbandwetgewing

Liesl Peyper 2013-04-26 Die Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is op Donderdag, 25 April 2013, in die parlement goedgekeur. Liesl Peyper was daar.

F Marx oor Afrikaans

Johannes Comestor 2013-04-25 Waarom word Afrikaans vermeng terwyl hierdie vermengers nie hulle Engels vermeng nie?

Verkiesing 2014

George Bekker 2013-04-25 Dis nodig om die demokrasie te ondersteun en die stembus is 'n belangrike deel daarvan.

LitNet Akademies-resensie-essay: Gunther Pakendorf lees Woordeloos tot verhaal. Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans

Gunther Pakendorf 2013-04-25 "Ek kry die indruk uit die bundel as geheel dat die teoretiese besinnings die leser tot nadenke stem, terwyl die toepassing op literêre tekste nie altyd oortuigend is nie."

Francis Galloway gesels met Breyten Breytenbach oor die Dansende Digters Fees

Francis Galloway 2013-04-24 Francis Galloway gesels met Breyten Breytenbach oor die Dancing in Other Words-gebeurtenis by Spier (Stellenbosch) op 10 en 11 Mei 2013.

Twyfel is die waarheid se skaduwee

George Claassen 2013-04-24 "Ek herhaal my uitdaging aan Theunissen: Aanvaar asseblief James Randi se uitdaging om jou aansprake dat jy met die dooies kan gesels, aan wetenskaplike toetsing en blootstelling te onderwerp."

Berig die koerant oor verwaarloosde bejaardes?

Gustaf Pienaar 2013-04-24 "In eensaamheid, met harte vol heimwee, bring hulle hul skemerdae deur. Al waarop hulle gedagtes teer, is herinneringe – herinneringe aan die dae toe hulle hul hande deurgewerk het om hulle kroos kos, klere en opvoeding te gee."

Gender en die Bybel: Maretha Jacobs reageer

Maretha Jacobs 2013-04-24 "’n Gender-kritiese lees beteken dat daar eksplisiet vanuit die perspektief van gender na tekste gekyk word. Dit behels ’n lees “met agterdog”, waarin nie bloot bevestig word wat ’n teks “sê” nie, maar waarin vanuit ons hedendaagse kontekste met tekste geargumenteer en verskil word."

Gender en die Bybel: Lilly Nortje-Meyer reageer

Lilly Nortje-Meyer 2013-04-24 "Christenvroue verwag dat mans moet verander, maar wil self nie hul sienings oor die tradisionele rol van die vrou verander nie, omdat dit in hulle oë deur die Bybel gesanksioneer is, al is hierdie sieninge in werklikheid eintlik kultureel aan vrouens toegeskryf."

Gender en die Bybel

2013-04-24 'n Onlangse artikel op LitNet Akademies het gehandel oor die ervaring ervaring van Suid-Afrikaanse universiteitstudente as lesers van Rut 2 aan die hand van Ignatiaanse meditasie. Kenners ondersoek hierdie artikel met die oog op genderkwessies en transformasie. 

Danie Krige, 'n huldigingswoord

Johannes Comestor 2013-04-23 Danie(l) Gerhardus Krige (1919-2013) is blykbaar reeds op 3 Maart oorlede.

Taalkanker

FMarx 2013-04-23 My vraag is: Wat op aarde moet of kan mens doen om dié  afgryslike tsoenami  te keer?

Flieks en musiek uit verskillende eras in hoërskoolfilms?

Hans Richardt 2013-04-22 'n Kortlys van hoërskool musiekfilms, wat romanse as ondertone gehad is:
Top