Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
apokrief
2013-04-05 "Self-destruksie-teorie nog glattie b’studeer,groei “Duiw’lspiek”-papsakleër totte skaar ..."
Ooreenkomste tussen VSA, OZ, NZ en Kanada
2013-04-05 "Ek kan ten minste aan een dink vanuit OZ, NZ en Kanada ... Leonard Cohen ... enigiemand anders?"Antwoord vir Angus oor die lewende taal
2013-04-04 "As jou tweedbaadjie vir drie dae in melk gelê het gaan hy stink en lelik wees en jy gooi hom uit. En ons het wel beheer daaroor; woordeboeke, die spelreëls, grammatikareëls en dies meer is alles deel van die beheer."eie ilwimi
2013-04-04 "skryw’r, digt’r, v’rtal’r, tolk, probeer u v’rhaal v’rtaal,aan Tas, Biebouw, meer erkenning’s w’t’l tog v’rdien ..."
Jeanette Winterson: Why Be Happy When You Could Be Normal?
2013-04-04 "Daar is altyd die vraag wie se begeertes is normaal en ’n oorgretigheid om die wat verskil as abnormaal te klassifiseer."Eers Ciprus en dan NZ wat spaarrekenings roof?
2013-04-04 "Ek meen, wanneer die bankrot banke van daai bankrot landjie, NZ, hopelik baie binnekort gaan begin om mense se spaarrekenings te roof vir hul laaste spaargeldjies nie!"SANW beskerm 'bloeddiamante' in SAR?
2013-04-04 "Volgens hierdie Google publikasies, word die ANC en ANC-lede direk betrek in die konflik oor diamante van SAR wat vir wapens gehandel word!"Misdaadsindikate en SAR?
2013-04-04 "Is SANW maw nou betrokke in internasionale georganiseerde misdaad en glad nie 'helde' nie?"Anti-Joods : Die Westerse Tradisie
2013-04-04 "Die argument voer aan dat die vyandigheid teen die Jood is diep gesetel in die Westerse Christelike bewussyn en historiese verloop dat dit nie eers nodig is vir Anti-Semitisme om na vore te kom nie en geredelik as die uiteindelike voorganger van dit beskou kan word."Paulus en sy bediening
2013-04-04 "Pas dit nou op Paulus toe en onmiddellik sal hy kwalifiseer vir die tweede deel van die definisie hoewel hy boonop óók deur die HERE Jesus Christus gekies is (Handelinge 9:15)."Three men I admired most, caught the last train to the coast
2013-04-04 "Bob Dylan se "With God On Our Side" was tydens Zuma se toespraak by gedenkdiens bewaarheid ..."6 000 kindertjies in Oz wat wil tjank oor misbruik ...
2013-04-04 "Eintlik is ek verbaas, ek meen, wat is die definisie van ’n maagd in OZ?"Cornelius Henn, daar is nog wit kinders in creches!
2013-04-04 "Die prys van erwe is hoog, nie meer wat dit was toe ek gekoop het nie!"Kykweer
2013-04-04 "gaat Afrikaanse aan, of Moed’r v’r ew’g s’l voortb’staan,helaas, laast’ artik’l oppie mampara-agenda: taalb’houd ..."
