Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Paasfeesblues

Jacobus Faasen 2013-04-02 "staan Mens, in al Mens se swakheid, skoon v’rbyst’r,
nettie idee, waarheidsontvou’ng, feitl’k onb’skryfl’k ..."

Te veel toetse, te min onderrig

2013-04-02 Pleks van onderwysers en leerders voortdurend te belas met nog toetse, moet skole begin wegbeweeg van punte en toetsuitslae na ’n meer holistiese benadering

Crime fiction in South Africa: the history, the hype and the “genre snob” debate

Anneke Rautenbach 2013-04-02 "To return to the “genre snob” debate, and the contention that crime fiction acts in post-apartheid South Africa as the new 'political novel': there are obvious problems with this blunt categorisation – genres are frequently blurred ..."

Die legendariese William Emil Hollard

Gustaf Pienaar 2013-04-02 Hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor ’n kleurryke regsgeleerde, William Emil Hollard,  die man na wie Hollardstraat in Johannesburg vernoem is.

Morkel van Tonder 1923–2013

Cor Nortjé 2013-03-28 "Sy grootste gawe was dalk sy uitsonderlike vermoë om sy eie taal te praat - suiwer, idiomaties, kleurryk, vlot, met die vonkel in sy oog van ’n towenaar wat vir kinders ’n haas uit ’n hoed trek."

Duitswester en die Christene

Kobus de Klerk 2013-03-27 "Trouens, Duitswester se skynbaar afvallige en anti-Christelike uitlatings en tussenwerpsels het ’n sekere gees wat daarmee gepaard gaan ..."

Wouter, nostalgie gelees teenoor jou "art of bearable dissatisfaction"

Cornelius Henn 2013-03-27 "Die antwoord vir ’n vreedsame naasbestaan, welke die volk in Afrika, is hoegenaamd nie jou Ingelse en kolonialistiese 'art of bearable dissatisfaction' nie, Wouter!"

Wouter, 'lamentasie' oor Google se voordele ...

Hans Richardt 2013-03-27 "Google is vir inligting, soos die menslike genoom vir genetici."

Edmund Gosse: Father and Son

Johannes Comestor 2013-03-27 "Dit was nie dat hy op agtien die christelike godsdiens met feite of argumente kon verwerp nie. Dit was bloot dat glad te veel daarvan vir te lank aan hom opgedring is."

Vir Angus oor ’n lewende taal

Jan Rap 2013-03-27 "Jou betoog dat Afrikaans op die manier aanpas, en daarom, groei is dus verkeerd. Afrikaans kwyn en verval en raak besmet en word so oorgeneem deur Engels."

Vir Dave

Jan Rap 2013-03-27 "Ek het nie besluit dat ons moedertaal manlik is nie, hy is onsydig en die onsydige persoonlike en besitlike voornaamwoorde is SOOS die manlike."

jhô!

Jacobus Faasen 2013-03-27 "oud-g’rust’ ong’rus, b’komm’rd, re komm’rnis, b’slomm’rnis,
sonn’r U waarheid, ja, nooit ooit op Aard’ so iets soos fiksie ..."

Die 15de dag van Nisan, en die Heilige Sondaar

Cornelius Henn 2013-03-27 "Vir eeue reeds bring Pablo Picasso, se kuns die grootste bewondering in die harte wat daarna kyk. Hy was nie juis bekend vir sy godsdienstige beskouinge nie."

Edmund Gosse as literator

Johannes Comestor 2013-03-26 Some Diversions of a Man of Letters (1919) is 'n bundel opstelle deur Edmund Gosse in sy hoedanigheid as literêre kritikus.

Koos Kombuis oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Stef Bos

Koos Kombuis, Naomi Meyer 2013-03-26 Stef Bos en Koos Kombuis is in Niemandsland – maar hulle weet presies waar hul vandaan en heen op pad is. Naomi Meyer het Koos Kombuis uitgevra oor hul vertoning by die ABSA KKNK.

Moenie drink en bestuur nie (of saam met iemand ry wat drink en bestuur nie)

Gustaf Pienaar 2013-03-26 "Dit lyk vir my die vorm van opset wat hier ter sprake is, is dolus eventualis: opset-by-moontlikheid-bewussyn. 'n "Slagoffer" – soos me Lampert – voorsien subjektief die moontlikheid dat om saam met 'n hoogs besope man in 'n driewiel-motorfiets te gaan ry, op 'n botsing kan uitloop waarin sy beseer kan word, en versoen haar met daardie moontlikheid."

Stef Bos oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Koos Kombuis

Stef Bos, Naomi Meyer 2013-03-26 Stef Bos het vir Naomi Meyer vertel waarna teatergangers by die KKNK kan uitsien.

Boekenweek 2013: Gouden tijden zwarte bladzijde

Hendrik-Jan de Wit 2013-03-26 De Boekenweek is weer losgebarsten. Speciaal op verzoek van de boekhandelaren is hij een paar dagen later dan normaal begonnen. Niet vanaf woensdag maar vanaf zaterdag krijgen kopers van een boek er een gratis boekenweekgeschenk bij.

Werkloosheid op platteland raak problematies

Hans Richardt 2013-03-25 Agv hoër plaaswerkerlone, raak platteland met trekarbeiders werkloos, misdadig.

Sameswering en die olie in Irak

Wouter 2013-03-25 Klink dit asof Amerika die wenners was en die oorlog dit werd was?
Top