![]() |
|
|
Die volgende artikel het onlangs in die Godsdienswetenskappe-afdeling van LitNet Akademies verskyn: Die artikel fokus spesifiek op genderverwante aspekte en tref ’n vergelyking tussen die belewenis van die manlike en die vroulike deelnemers aan die studie. |
|
![]() |
Lees Maretha Jacobs se bydrae hier. "’n Gender-kritiese lees beteken dat daar eksplisiet vanuit die perspektief van gender na tekste gekyk word. Dit behels ’n lees “met agterdog”, waarin nie bloot bevestig word wat ’n teks “sê” nie, maar waarin vanuit ons hedendaagse kontekste met tekste geargumenteer en verskil word." |
![]() |
Lees Lilly Nortje-Meyer se bydrae hier. "Christenvroue verwag dat mans moet verander, maar wil self nie hul sienings oor die tradisionele rol van die vrou verander nie, omdat dit in hulle oë deur die Bybel gesanksioneer is, al is hierdie sieninge in werklikheid eintlik kultureel aan vrouens toegeskryf." |
![]() |
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan publiseer@litnet.co.za. |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.





