LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Chrizane Geldenhuys2013-03-20Boksballade is ’n intieme vertelling van ’n lesbiese paartjie wie se verhouding van nege jaar tussen die bokse op die vooraand van hulle groot trek inmekaar tuimel. Chrizane van Zyl het met Margit oor die produksie gesels.
2013-03-20"Die ATKV ondersteun enige pogings van die regering en vakbonde om te verseker dat ’n positiewe gesindheid teenoor onderwys moet ontwikkel. Dis al manier waarop ons gaan verseker dat elke leerder die volle toegelate onderrigtyd kry waarop hy of sy geregtig is."
Jan Rap2013-03-20Wouter, jy haal die SA moordsyfer aan as 30.9 per 100000 van die bevolking waar die syfers in Engeland/Wallis, Nederland en Duitsland respektiewelik 0.9, 1.1 en 0.8 is. Dan sluit jy af met "So Jan, die President bevestig jy is verkeerd, en is die gevoel dat jy dit met hom opneem."
Trienie2013-03-20Maar die kern van die waarheid, word vasgevang in die woorde van die opskrif onderaan ‘n foto van Ellen. Dit wys waar sy in haar beknopte beradings kantoortjie sit: “Toe ek God om vergifnis vra, het Hy my vergewe. Ek was van kop tot tone verlig.”
Francois Williams2013-03-19Tussendeur die tallose misdade wat die Wittes gepleeg het, en steeds pleeg daagliks in Afrika, staan die massamoord op die wilde diere van Afrika uit soos 'n paal bo die water!!