Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Language at the centre of the fourth industrial revolution
2020-03-03"If we can manage to collect linguistic data, improve the availability of HLT tools, and, as a result, provide more equal support for all of the official South African languages, we can tackle intellectual decolonisation."
Die Vierde Nywerheidsrevolusie verander die wêreld waarin ons werk
2020-03-03"Die werksmag in die volgende nywerheidsrevolusie sal hulleself relevant in die werkplek moet hou deur hulle besig te hou met voortgesette leer en lewenslange leer."
Hoe Paulus die Beleg van Malta in 1565 gewen het
2020-03-02"Die verhaal van Paulus se stranding op Malta is in Handelinge 28:1–11 opgeteken: hoe die skipbreukelinge ontdek het dat hulle op Malta is, hoe die Maltese hulle vriendelik ontvang het en hoe Paulus ʼn giftige slangbyt oorleef het. Hy is daarna as ’n god beskou."
NouNet-mening – "Ek het my eerste parkrun oorleef": ’n Ware verhaal van onfiksheid en selfverwyt
2020-02-28"Die mistige wyshede hou jou brein besig en sit die eksistensiële angs vir ’n wyle onder ’n maatemmer. En daar, te midde van sweet, angs, blatante woede en selfverwyt, sweef ’n swerm versreëls tot my redding."
Reaksie op Jonathan Jansen se bydraes by die onlangse gesprek by die Goethe-instituut
2020-02-28"Jansen se voorskriftelikheid en retoriese tegnieke vertroebel noodwendig die gesprek. Hy sorg daarvoor dat ons oor beuselagtighede stry pleks van konstruktief oor oplossings vir werklik moeilike probleme in die onderwys te praat."
Die vryheid van jou moedertaal
2020-02-28"Vryheid in hierdie land van ons is duur gekoop en waar Afrikaans hierdie vryhede ondermyn en as struikelblok dien wat mense se vooruitgang belemmer, moet die nodige aanpassings gemaak word."
Jonathan Jansen is korrek: Hy verstaan nie die "bohaai oor Afrikaans" nie
2020-02-26"Daar is al ’n lang pad gekom met Afrikaans, en daar gaan nog harde bene gekou en ver gestap word. Jansen se onvermoë om ’n genuanseerde prentjie van die Afrikaanse gemeenskap te aanvaar is kortsigtig en bevooroordeeld, want hy versuim herhaaldelik en nougeset om sy posisie oor Afrikaanstaligheid in die lig van die feite te hersien."
Nou in die verlede: Die “wonderwerk op ys”
2020-02-26"Veertig jaar gelede het een van die grootste sportskokke in die geskiedenis voor die wêreld afgespeel toe ’n totaal onervare amateur-mansyshokkiespan van die VSA die ervare sg Dream team van die Sowjetunie gedurende die Olimpiese Winterspele in Lake Placid, New York, geklop het."
Johan Combrink-lesing 2020: ’n oorsig en foto’s van die geleentheid
2020-02-26"Maak van lees ’n fees."
Jonathan Jansen: Afrikaanse taalaktivisme beduiwel gesprek oor moedertaalonderrig
2020-02-26"Omdat Afrikaans so lank dominant in Suid-Afrika was, heers daar ’n eksistensiële vrees onder baie sprekers dat die taal sal uitsterf. Taal kom saam met ras, en die twee kan nie geskei word nie."
Miela’s Box – ’n onderhoud met Tasneem Daniels
2020-02-25"Dit het baie tyd gevat en ek dink ek moes certain discoveries oo my eie identities ee’ste maak voorat ek hierie toneel kon klaa skryf."
Maak beurtkrag van Eskom ’n menseregte-oortreder?
2020-02-25"Voortdurende kragonderbrekings beteken nie net dat Eskom in sy grondwetlike plig faal nie. Dit maak van Eskom ʼn aktiewe oortreder."
’n Namaste flow!
2020-02-24"Ek mien ôs hettie nodig om die neks pesoon se taal te praat om hulle menswies te erkennie, wan ʼn 'Hallo' plus die waai van jou hand of die knik van jou kop is gelyk an 'Ek sien jou, Mens!'"
’n Onderhoud met Laudo Liebenberg: “Ek wil dit voluit doen tot ek kunsmis word”
2020-02-24"Met Afrikaans kan ek net myself wees, aangesien dit my moedertaal is en die woorde voel eerlik."
Hoe hettie lifestyle en cultural scene in Kaapstad ve’anner innie laaste 10 jare?
2020-02-21"Gone are the days wanner ’n mens moet honderde – ja, honderde! – rande spend op ’n aand uit innie CBD."
Die kêk is oep vi business?
2020-02-21"Ek gloe stellig God se nek is al see van hoe God God se kop skud oo alles wat biesag is om te gebee in die naam van God."
Nou in die verlede: Gedenk die “Groot Moord”
2020-02-19"Om ware versoening moontlik te maak, sal die ANC en hulle ondersteuners ook verantwoordelikheid moet aanvaar en boete doen vir hulle sondes van die verlede, nie net teen wit mense nie, maar ook teen ander Suid-Afrikaners."
Ikoniese kinderverhaal Huppelkind by Toyota US Woordfees 2020 te sien
2020-02-19"Huppelkind is soos ’n familievriend vir baie Suid-Afrikaners. Dit het my verbaas, as iemand wat in die 1950’s grootgeword het, hoeveel jongmense dit nog ken."
Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank
2020-02-19"Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg."
Opera op de woeste golven van de politiek
2020-02-19"Het verhaal heeft Hilde Roos subliem gedestilleerd uit interviews en ruim honderd archiefdozen ..."
