Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog

Jonathan Amid, Deborah Steinmair Boeke en skrywers 2020-02-19

Oor teksredigering, skaduboks, die klein literêre poel, oopkopresensente en uitskieters. Lees hierdie gesprek tussen die boeke-duiwelsduo Jonathan Amid en Deborah Steinmair.

"Reken op ons woord": ’n onderhoud oor Pharos-woordeboeke

Naomi Meyer, Liné Loff, Annemie Stoman, Marietta Schoeman Onderhoude 2020-02-19

"Pharos se groeiende versameling gedrukte en aanlyn woordeboeke is toegespits op enigiemand wat goedversorgde skryfwerk wil skep."

Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)

Yves T'Sjoen, Alwyn Roux, Charl-Pierre Naudé NeerlandiNet 2020-02-18

Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.

Die gedierte op ôs rug: ’n inleiding

Olivia M Coetzee Rubrieke 2020-02-18

"Die teorie van IT [intergenerasie-trauma] praat oo hoe trauma wat ôs voo’ouers deugemaakit, nog steeds vedag op ôs skouers sit."

Is djy vesin in djou kop, FW?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-18

"As djy nie deel vannie oplossing issie, dan is djy deel vannie problem. En let me be clear, FW: Djy’s deel vannie problem."

Toyota US Woordfees 2020: Dominique Botha oor Valsrivier op die verhoog

Melt Myburgh Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-18

“Elke skeppende poging is ’n soeke na water en soms maak ’n oog oop op ’n fontein, en miskien selfs ’n rivier.”

Kom ons hou kommissie met FW

Hans Pienaar Seminare en essays 2020-02-17

"Dit is ook waar dat De Klerk sy Nobelprys verdien het, maar met sy stigting se ontkenningsindroom plaas hy homself in dieselfde kategorie as Aung San Suu Kyi, die Nobelpryswenner en Birmaanse president wat haar magte se optrede in die etniese suiwering van die Rohinga probeer goedpraat."

Die koronavirus, blitsreise en hoenders wat agterbly – ’n Suid-Afrikaner se wedervaringe in China

Chris Brunette Seminare en essays 2020-02-17

“Sy kop haal truuks uit. Voel hy siek? Hy is seker die hoesie is net van te veel rook, maar sê nou dit is dié hoesie? Verbeel hy hom of het hy koors?”

Hoe Ramaphosa se 2020-staatsrede in ’n "strafrede" ontaard het

Heindrich Wyngaard Seminare en essays 2020-02-14

"Terugskouend is dít dalk die beste slotsom waartoe ’n mens oor die 2020-staatsrede kan kom: dat wat ons gisteraand sien afspeel het, uiteindelik tóg ’n demonstrasie is van die stand van ons land en ons samelewing."

Persbericht: Antjie Krog eerste UGent Writer in Residence

LitNet NeerlandiNet 2020-02-14

De Writer is Residence biedt niet alleen gastcolleges of lezingen aan voor studenten en academisch personeel. In samenwerking met culturele en literaire instituties zal hij/zij ook voor een breder publiek optreden met voordrachten.

Staatsrede 2020

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-14

"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ʼn landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."

’n Magtige dreuning: dit is die lied van die ou én die nuwe Suid-Afrika

Cas Wepener, Tanya van Wyk Seminare en essays 2020-02-12

Voor 1990 was Nelson Mandela ’n gevangene in ’n tronk, en Suid-Afrikaners gevangenes van ’n ou bedeling. Mandela is in 1990 vrygelaat, maar is Suid-Afrikaners teen 2020 al vry van magsdiskoerse wat op hulle afgedwing word?

Horror-scope 2020

Nini Bennett-Moll, Erna Jo Rubrieke 2020-02-12

Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!

Terugblik op vyftig veelbewoë jare

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-12

“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”

Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2020-02-12

“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”

Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom

Jako Bezuidenhout Seminare en essays 2020-02-11

"Presies 30 jaar gelede was die wêreld se oë, saam met dié van die meeste Suid-Afrikaners, gerig op die hekke van die Victor Verster-gevangenis (nou die Drakenstein Korrektiewe Sentrum) net buite die Paarl in die Wes-Kaap."

La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie

Frederik Rudolph van Dyk Menings 2020-02-11

"Die hedendaagse 'Boerepolitiek' het dalk groter variasie, maar dit draai hoofsaaklik om die spil van introspeksie en eiebelang, eerder as ’n uitwaartse fokus op hoe ons met ander Suid-Afrikaners op grondvlak kan saamwerk en saam bou."

Dinge vir ’n kind? Liggaamsopvoeding in skole

Marietjie Warrington SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2020-02-11

"Die leerplan fokus op seksualiteitsopvoeding, verhoudings, waardes en weerbaarheid. Slegs ouderdomsgepaste inligting is ingesluit."

"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt

Cliffordene Norton, Dineke van der Walt Onderhoude 2020-02-07

"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."

Eldon van der Merwe van In Slavenhuis 39 opgewonde oor tweede speelvak by Woordfees

Marli van Eeden, Eldon van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-07

"Ons hoop dat die produksie nog na baie verhoë genooi sal word, juis omdat dit so baie kwessies rondom menswees aanspreek."

Top