Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die opkoms van die introvert

Elmarie Viljoen-Massyn NouNet 2020-01-15

"Eerder as om te verstaan, word gepoog om te verander, te help. Die 'stil enetjie' om nuwe vriende te maak. Die muurblom wat die lewe en al die genot wat dit bied, misloop, hier eenkant in die hoek, ver weg uit die kring van die skoffelendes."

Toekomsgerigte grondhervorming moet ideologiese kitsoplossings vervang

Frederik Rudolph van Dyk Seminare en essays 2020-01-15

"Ideologiese dogmatici in Suid-Afrika mors in elk geval met mense se tyd, geduld en welsyn deur aldag te sit en wag vir die geskiedenis se noodwendige trein van progressie om ons te kom oplaai terwyl hulle onbenullige voorbereidings vir ’n revolusionêre toekoms tref."

Die belang en behoud van musiekvenues in Kaapstad

Wilken Calitz Menings 2020-01-15

"Ek het ’n paar venues se eienaars en bestuurders gaan opsoek om te hoor hoe hulle oor ’n leë verhoog voel."

Morfeus moet trou

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2020-01-14

"Nee, my blind date is nie ’n reeksmoordenaar nie. Net ’n skadelose dokter, en sy enigste verhouding is met sy draks."

Blaas anti-swart vooroordeel in die media rassehaat aan?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-14

"Natuurlik word dit nooit prontuit gesê nie, maar die onderliggende boodskap is dat wanneer wit mense moor, daar redes en versagtende omstandighede moet wees."

Skote in die nag

LitNet Menings 2020-01-14

LitNet het Afrikaanse skrywers wat ’n verbintenis met Johannesburg het, gevra om hul gewaarwordinge oor die verbyryskietvoorvalle tydens Nuwejaar-feesvieringe in die stad met lesers te deel.

Skote in die nag: “Is Melville dood?”

Vincent Pienaar Menings 2020-01-14

"Nou, nege dae na die geskietery by Poppy’s, sit ek op die voorstoep by Nuno’s met ’n Windhoek Draught gerusstellend in my hand terwyl my hond verveeld tussen die tafels rondsnuffel vir iets interessant."

Skote in die nag: ’n Duisend en iets nagte later

Izak du Plessis Menings 2020-01-14

"'Ek sien jy is op ’n selfmoordsending,' sê die man met die Panamahoed, swart jas en blinkswart skoene by die tafel langs my terwyl ek die skroefprop van my tweede bottel Tall Horse-merlot laat oopknars."

Skote in die nag: Is Joburgers nou lafaards?

Willem Krog Menings 2020-01-14

"Wat Joburg se onderwêreld gedoen het, was om konstant ’n spieël op te hou sodat inwoners weet dat die blink en goud ook ’n donker kant het."

Skote in die nag: Drie maal om die blok

Hans Pienaar Menings 2020-01-14

"Die eksentrisiteit van Melville was te siene in die feit dat die land se voorste intellektuele kon karaoke sing by Poppy’s op Maandae terwyl ’n transaksie in die onderwêreld op ’n sypaadjietafel gesluit word."

Skote in die nag: ’n Spiesmerk in Jesus se sy

Kleinboer Menings 2020-01-14

"Onskuldige mense verdien nie om geskiet te word nie, selfs wanneer die jazz opruiend raak en die drank vloei, maar dit het gebeur."

Skote in die nag: Om aan te hou dans, al klap die skote

Johan Jack Smith Menings 2020-01-14

"Misdaad is sinoniem met Mzansi – en soveel meer in Jozi. Maar sy inwoners stap op dieselfde voetpaadjie as die monster."

Breytens aanzet voor een Nederlands literair debuut

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-01-14

"Opmerkelijk voor een Zuid-Afrikaans lezerspubliek is het redacteurschap van Jan Rabie ('Podium') ... Breytenbach beschouwde Jan Rabie als voorloper, een literaire mentor."

Persvrystelling: SAVN-kongres 2020 (5–9 Julie 2020, Windhoek, Namibië)

LitNet NeerlandiNet 2020-01-13

Dit verheug ons om te kan aankondig dat die tiende internasionale kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) sal plaasvind van 5–9 Julie 2020 in Windhoek, Namibië.

LitNet Akademies-resensie-essay: Grensgeval as interteks tussen môre en gister

Izak de Vries Seminare en essays 2020-01-09

"Marita van der Vyver se werk lees só lekker dat ’n mens dit op die sand by die see, knus onder die komberse met ’n beker warm sjokolade, of selfs hoog in die berge met ’n kopliggie in ’n grot wíl lees."

Boer kry sy pasmaat ná "Boer soek ’n vrou"-brief

Carla van der Spuy Leefstyl 2020-01-09

"Nou is al sy Boer soek ’n vrou-planne van die baan en al die moontlike hoopvolles se hand in die as geslaan."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika. Deel 2 deur WAM Carstens en Edith Raidt

Hennie van Coller Seminare en essays 2020-01-08

"Hier staan Afrika in die sentrum en gaan die storie eintlik oor hoe Afrikaans wortel geskiet het in Suidelike Afrika."

LitNet Akademies-resensie-essay: Breytenbach in 2019

Dewald Koen Seminare en essays 2020-01-08

In hierdie LitNet Akademies-resensie-essay skryf Dewald Koen oor drie publikasies deur en oor Breyten Breytenbach: breyten breytenbach – woordenaar woordnar: ’n Huldiging; Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde en op weg na kû.

#opdielug met Mercy Kannemeyer

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Mercy Kannemeyer Onderhoude 2020-01-07

Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met Mercy Kannemeyer oor haar gunsteling Afrikaanse woord, haar nuutste projekte en die toekoms van Afrikaans.

EskomSePush

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-07

"Pers Eskom ons af?"

Top