Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs: Steward van Wyk se repliek

Steward van Wyk Seminare en essays 2019-12-11

"Onteenseglik is die beurs iets wat ’n skrywer se lewe onherroeplik verander. Dit sou dwaas wees om dit toe te ken aan iemand sonder ’n skryfrekord."

Sandile Dikeni is dood: ’n Speellys vir ’n nxa! bra

Heindrich Wyngaard In memoriam 2019-12-11

"Jy het veral ook gespreek tot die verharde harte van sowel die apartheidverdrukkers as jou kamerade wat jou ouma ge-necklace het."

Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-12-11

"Waar dink hulle het Bosasa se pakke hoender en vleis vandaan gekom? Dis Suid-Afrikaanse boere wat dit geproduseer het."

LitNet Akademies Weerdink: Grond

Menán van Heerden, Juanita Pienaar Onderhoude 2019-12-09

"Grondonteiening sonder vergoeding" in 2019. Kan grondhervorming buite die raamwerk van die Grondwet plaasvind? Wat is die kategorieë grond wat hier ter sprake is? Grondwetlik beskou, is "grond" dieselfde as eiendom?

Oor troostantes en ander wyshede

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2019-12-06

"In die vroeë tagtigs het Ma ’n rubriek as klatannie gehad. Ja, een van dáárdie sosiale raadgewers wat vir Jan Publiek sielkundige advies in tydskrifte en koerante gee."

Farewell, Jan Heunis: Our day will come!

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2019-12-06

"The greatest irony will remain in how Afrikaans-speaking officials were the ones who summarily disposed of that language in the public academic realm, at a university that once hosted defiance to apartheid ideology by celebrating Afrikaans as a carrier of all of its speakers’ dignity."

 

Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-12-06

"Maa wat vi my important en hoekô ek skryf hie’oo gat oo hoe ôs, ôs se groot mense, en oumense treat, nevemind of hulle familie is, of nie familie issie. I think we’ve completely lost sight of what the elderly mean to us as a society."

“die meisie mettie boek”

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-12-05

"Droem saamit my, en imagine, elke gun op die Cape Flêts, of selfs in SA wôt geruil vir ʼn boek, imagine daai wêreld."

Praktykgerigte kernelemente van ’n navorsingsvoorstel: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Remona Voges, Jo-Riëtte Jacobs, Chris-Mari Le Hanie Onderhoude 2019-12-05

"Die boek word aanbeveel vir enige Afrikaanssprekende navorser, al word die navorsing in ’n ander taal uitgevoer."

"Afstand tussen skrywer en leser verklein" – ’n onderhoud met Burgert A Senekal

Cliffordene Norton, Burgert A Senekal Onderhoude 2019-12-05

"Sosiale media beklemtoon die volgehoue relevansie van die literatuur in die menslike leefwêreld."

’n Besoek aan 1001 South African Stories: Visionary Women

Cliffordene Norton Menings 2019-12-05

"Dié maand se 1001 South African Stories-sessie het tydens die 16 Dae van Aktivisme-veldtog plaasgevind en die twee gaste, Lauren Jacobs en Mpho Malgas, het vurig oor geweld teen vroue gesels."

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Azille Coetzee Seminare en essays 2019-12-05

"My wit broosheid maak van mý die slagoffer en blok enige kritiese gesprek oor my (waarskynlik onbewuste) rassistiese aannames ..."

Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?

Jason Lloyd Rubrieke 2019-12-04

"Vermits dit bekend geword het dat die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs aan die bekroonde skrywer en digter, Valda Jansen, toegeken is, kan die beurskomitee gerus moeite doen om die riglyne waarbinne dié beurs toegeken word begryplik aan voornemende aansoekers te verduidelik."

Hoëgraad-boemelaar

Jitsvinger Rubrieke 2019-12-04

"Dit is kragtig. Deurdringend. Subtiel. Dit is georganiseerd met wortels wat strek tot diep in die Ou Testament. Daar is nie 'n enkele rolprent of treffer wat die ware betekenis van geld verduidelik nie."

Totsiens, Jan Heunis: ons dag sal kom!

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2019-12-04

"Dis eers wanneer die pot kook dat die paddas dit berou. Veeltalige Suid-Afrika se water kook reeds ..."

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2019-12-03

Lees Jan Heunis, President van die Konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch, se volledige bedankingsbrief hier. 

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Gustaf Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2019-12-03

"Indien die aanloop tot die uitspraak nie die toets van grondwetlikheid slaag nie, is die uitspraak self dan mos ook ongrondwetlik."

Persverklaring: US-raad aanvaar Fourie-verslag se bevinding oor rektor se optrede

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2019-12-03

Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is van enige blaam onthef ná ’n ondersoek na beweringe dat hy probeer inmeng het in die Konstitusionele Hof se gedingvoering rakende die US se Taalbeleid 2016, deur oudregter Edwin Cameron te probeer oorreed om die nominasie vir die Kanseliersverkiesing te aanvaar.

#ReadingAfrica bevorder literatuur uit Afrika

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-12-03

"My uitdaging aan elke leser hierdie week: probeer ten minste een boek uit Afrika elke dag op sosiale media tentoonstel."

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Jean Oosthuizen Menings 2019-12-02

“Ek gaan beslis nie met enige media in gesprek tree oor die onderwerp nie behalwe vir ’n lang essay daaroor waaraan ek nog besig is om te werk,” het Jonathan Jansen gesê. Die eienaar van Protea Boekwinkel, Nicol Stassen, het ook kommentaar gelewer. Jean Oosthuizen berig.

Top