Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Bestaan nie-rassigheid nog?

Jason Lloyd Rubrieke 2019-10-04

"Minderhede voel ellendig, ten spyte van die feit dat die Grondwet nie-rassigheid as ʼn waarde van demokrasie neerlê, omdat hulle voel die samelewing is terug by die ANC se vroeë wortels as ʼn swart nasionalistiese party wat ras as basis gebruik om net Africans te bevoordeel."

Recensie: Het geheim van de schildpad: Wat dieren ons leren over lang leven door David van Bodegom

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2019-10-04

"Wat maakt sommige diersoorten ouder dan andere? Om maar met de deur in huis te vallen: hij leert ons niet hoe wij de hoge leeftijd van een schildpad, walvis of noordkromp kunnen halen."

Tuin van Digters 2019: Mercy Kannemeyer se indrukke

Mercy Kannemeyer Seminare en essays 2019-10-04

"Dit het my ’n rukkie gevat om hierdie rubriek te skryf. Ek wou bepeins oor dit wat ek deurgemaak het. En in my gedagteproses het ek ook besef dat die fees steeds oorwegend wit is. Hier kan ’n mens moontlik op ’n paar tone trap, want natuurlik het ek groot agting vir almal wat op hul manier tot die sukses van so ’n fees bydra. Die volgende vrae het wel in my kop gedwaal: waar is die bruin of swart akademici?"

Hommeltuie in die Vrystaat? Vyf vrae aan Christo Bisschoff

Christo Bisschoff, Imke van Heerden Akademies en skole 2019-10-03

“Die enigste oplossing is dat Afrika, veral suid van die Sahara, sy voedselproduksie dramaties sal moet verhoog.”

Die GEC Revolution

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-10-03

"Na ek die eeste nuusberig oo die gemos ʼn paa dae trug gesien het dink ek net heeltyd, 'f#k die robots gan oo vat in 85 jaa, gan vra maa net vi Siri of vi Alexa, of Tannie Google Assist, dan wat? Die kinnes kannie ees reg lies of wiskunde doenie, hoe gan hulle kan kompeteer met Artificial Intelligence, hoe?'"

Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Eben Venter, Valda Jansen en Pieter Odendaal

LitNet NeerlandiNet 2019-10-02

Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het onlangs tot 'n einde geloop. Kyk Philip du Plessis se video van die fees hier, waar Eben Venter en ander deelnemers oor die fees gesels.

Margaret Atwood en The testaments

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-10-02

"Die tydsvak waarin ons nou is, maak die werk relevant omdat ons kan sien wat aan ’t gebeur is. Méér as dit: gebaseer op wat al in ander wêrelddele gebeur het, kan ons voorspel waarheen ons op pad is."

Onderhoud met Wouter Gildenhuys oor Grondwoorde 2018

Remona Voges, Naomi Meyer, Wouter Gildenhuys Onderhoude 2019-10-01

"Een van die oogmerke van Grondwoorde is om 'n liefde vir die Afrikaanse taal en die Afrikaanse digkuns aan te kweek, wat hopelik deur die proses aangemoedig word."  

YouTube-onderhoud: ’n besoek aan die Arendsvlei-stel

Menán van Heerden, Cliffordene Norton kykNET Portaal 2019-10-01

Dit is onlangs bevestig dat die Afrikaanse telenovela Arendsvlei vir ’n tweede seisoen hernu is. Menán van Heerden en Cliffordene Norton het die Arendsvlei-stel by Atlantic Studios in Milnerton (Kaapstad) besoek. Menán het ’n video-onderhoud met Theltom Masimila, die skrywer en vervaardiger, gevoer.

Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard

LitNet NeerlandiNet 2019-10-01

Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Philip du Plessis deel sy video's met LitNet. In hierdie video praat Riana Scheepers en Karin Brynard oor hul ervarings van die fees.

Hêrrit Itch

Jitsvinger Rubrieke 2019-10-01

"'’n Konsep soos 'nasionale braaidag' is vir my extremely oppervlakkig en verdraai die waardes van onse cultural heritage. So, laat ek gou ’n bietjie witblits stook op jou mental charcoal en smoke signals uitstuur vir alle onkundiges en social network-snotvreters."

"Afrikaans: Kom saam | Come along"-simposium by Sol Plaatje-universiteit: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Adean van Dyk, Emma Groenewald Onderhoude 2019-10-01

"In Kimberley is Afrikaans die algemene gebruikstaal. Dit is werklik 'n inklusiewe taal wat oral gebruik word – by winkels, restaurante en besighede. Setswana is wel die taal wat deur die meerderheid SPU-studente gepraat word ..., maar tog word Afrikaans daagliks informeel op kampus gebruik."

#opdielug met Jeremeo Le Cordeur

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Jeremeo Le Cordeur Onderhoude 2019-10-01

Kom luister saam! Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Afrikaans en Afrikaaps leef en beef op teaterverhoë, in die woordkuns van rymkletsers en digters, tydens vurige debatte by feeste ... en die lys hou nie op nie! Die derde gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786 is bekroonde teater-praktisyn Jeremeo Le Cordeur.

Vir Crito: Sushi en Shosholoza en Die wolkversamelaars

Joan Hambidge Menings 2019-09-30

Joan Hambidge reageer op Crito se mees onlangse blog.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Wannie Carstens Menings 2019-09-27

"Hulle hoef of moet nie Afrikaans aanbied nie, maar hulle doen dit omdat hulle potensiaal vir die taal in Europa sien en dus besondere moeite doen om dit in hulle kursusse te betrek."

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Christi van der Westhuizen Menings 2019-09-26

"So baie van die wit Afrikaners wat ek ken, wil niks weet van enigiemand anders se pyn nie, wil nie hoor van apartheid nie en wil veral nie vir ’n oomblik dink aan hul eie aandadigheid of verantwoordelikheid teenoor ander nie. En laat jy nou net die killjoy wees wat hierdie kwessies ophaal by ’n braai. Wat gaan aan met ons? Hoekom is ons so bang om te verander? Om verantwoordelikheid te neem vir wie ons is?"

Onstuimig knetteren Nederlandse letteren onder het Zuiderkruis

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-09-26

"Enkele maanden geleden verscheen in het fonds van uitgeverij Van Schaik een uitgebreid panorama van de Nederlandstalige literatuur, Verbintenis en venster. Die Nederlandstalige letterkunde van aanvang tot hede (H.P. van Coller, red.). In een eerste deel van meer dan vierhonderd pagina’s, geschreven door Hennie van Coller, wordt een overzicht geboden van literaire ontwikkelingen en sociaal-politieke en culturele contexten in de Lage Landen van de Middeleeuwen tot vandaag."

Verbazende stroopwafels

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2019-09-26

"Een ijzersterk verhaal is het verhaal van The Amazing Stroopwafels. De excentrieke band laat zich nergens in passen. Ze laten zich niet in met platenboeren en managers."

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Heinrich Matthee Menings 2019-09-26

"Die Nederlandse parlementsbesluit sluit ook aan by ’n wyer tendens waarin Westerse media, ontleders en regerings die ANC meer krities beoordeel. In watter mate sal ander Europese, Australiese en Amerikaanse politieke rolspelers vorentoe druk op die ANC-regering plaas oor skendings van burgerregte en menseregte?"

Veiligheidspersoneel

Amanda Greeff Menings 2019-09-26

"Daar is altyd drie persone in so ’n voertuig, die bestuurder, ’n wag en die 'runner.' Hulle is almal bewapen. Die bestuurder het opdrag om altyd só te parkeer dat hy maklik kan wegjaag, sou daar ’n aanval kom. Die enjin moet die hele tyd luier. Die geld is die belangrikste, word hulle aangesê. Die wag klim dan uit en moet die 'runner' oppas en beskerm terwyl hy die geldkiste uithaal en indra. So ook die heeltyd binne en wanneer hy weer uitkom."

Top