Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron
2019-10-25"Dit kan ook u onkreukbare reputasie besmet, want as ’n party tot ’n geding ’n regter afsonderlik nader, was dit nog altyd die betreding van ’n verbode terrein."
Die storie van Racheltjie de Beer: Antoinette Louw praat oor haar kinderboek
2019-10-25"Ons beweeg al nader daaraan om volksverhale as Suid-Afrikaans te sien, en nie geëien en gekaap deur een kultuurgroep nie. Dis universeel."
Seepglad: oor AI robotics, die internet, IoT en smart messaging
2019-10-24"Wat gaan die mense maak as daar nie meer lees en skryf is nie en as daar nie meer werk is nie? Wel, presies wat hulle nou doen. Daar is nie lees en skryf nie en daar is nie werk nie. Altemit nie hier nie."
Breyten Breytenbach luidt noodklok voor Afrikaans in Nelson Mandela-lezing in Gent
2019-10-24"Op woensdag 16 oktober hield de Zuid-Afrikaanse dichter Breyten Breytenbach jaarlijkse Nelson Mandelalezing. In zijn lezing stelde Breytenbach dat de naam Nelson Mandela ons herinnert aan een droom van wedergeboorte."
Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?
2019-10-23"Met geen proaktiewe poging om studie in Afrikaans en Xhosa aan te moedig en te beloon nie, en deur Afrikaans af te skaal oral waar dit nie meer 'prakties doenbaar' (daai ou skuiwergat!) is nie, kan die US hul hande in bloederige onskuld was."
Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer
2019-10-23"Daar is bruin mense wat nie ’n woord Afrikaans kan praat nie. Daar is bruin mense wat ’n baie mooi Afrikaans praat, maar baie min tot geen Engels nie. Dan is daar mense soos ek, wat in my eie familie en breër gemeenskap ’n ander Afrikaans praat – noem dit Kaaps, Afrikaaps, Mengels of wat ook al."
Bring terug die goeie ou dae
2019-10-23"Waar is die goeie ou dae waar jy die telefoon opgetel het om lang gesprekke met familie en vriende te hê om oor hul wel en wee uit te vind of om iemand met sy of haar verjaardag geluk te wens?"
Kleurgebruik in taal: die palet van Karel Schoeman
2019-10-23"Wat ek hier wil uitlig, is dat daar paragrawe was, geïsoleerde stukkies teks, wat beelde in my kop optoor en ek verbaas staan oor die krag om met woorde klaar beelde in iemand anders se bewussyn te skep."
NouNet-mening: Genoeg is genoeg
2019-10-22"Meer as ’n maand gelede het optogte dwarsdeur die land uitgebreek nadat ’n Universiteit van Kaapstad student, Uyinene Mrwetyana, verkrag en vermoor is in Claremont se poskantoor. Die kwessie van geslagsgeweld teen vroue en kinders is landswyd debatteer, bespreek en bespiegel. ’n Gesprek het plaasgevind, beloftes is gemaak, en toe het die land weer stil geword, voortgegaan asof die probleem opgelos is."
Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?
2019-10-22"Sy was woke voordat woke die in-ding was. Sy het, as joernalis en as politikus, stereotipes vernietig en baanbrekerswerk gedoen. Haar fout, soos alle Afrika sterk-man politici, is dat sy met moeite mag deel."
Is Akademia die antwoord?
2019-10-22Naomi Meyer het die inligtingsessie rondom Akademia op Saterdagoggend 19 Oktober in Somerset-Wes bygewoon. Hier is haar indrukke.
Voorburg/Bridgewater, verlede en hede (deel 2)
2019-10-22Lees die tweede gedeelte van Handré Brand se essay oor Voorburg/Bridgewater hier.
Gentse intreerede Louise Viljoen in het teken van "waagmoed"
2019-10-21Op woensdag 16 oktober hield Louise Viljoen, hoogleraar Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan de Universiteit Stellenbosch, haar intreerede als nieuwe bekleder van de leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij aan het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika van de Universiteit Gent.
#opdielug met Herschelle Benjamin
2019-10-21Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die vierde gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786 is bekroonde teater-praktisyn en voormalige Die Burger-joernalis, Herschelle Benjamin.
China en Afrika: ’n raaiselagtige mengsel van alles?
2019-10-18"Is dit neokoloniale kultuurprojekte waarin die Chinese ontwikkelingsmodel gepropageer word?"
Akademia: ’n onderhoud met Danie Goosen
2019-10-18"Véél meer is dus op die spel as die blote voortbestaan van universitêre Afrikaans."
Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief
2019-10-18"My indruk is dat studente nou meertalig is slegs in die sin dat hulle twee tale ewe swak praat."
Co-creating solutions at the Sustainability Institute
2019-10-18The climate crisis and climate activism are topical subjects in the media. Menán van Heerden chats to Dr Jess Schulschenk, director of the Sustainability Institute, about this institute’s various initiatives and programmes.
US geherkoloniseer
2019-10-18"My Afrikaans is bruin. My Afrikaans het my bevry. En my Afrikaans gaan nou daaronder ly."
Artist Phoka Nyokong wins Gerard Sekoto award at prestigious Absa L’Atelier competition
2019-10-17"My art is in the truest sense what I refer to as long 'visual essays' drawn from my absolute love for oral-storytelling, a love for indigenous cultures, current affairs, urban and popular culture."
