Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Frederik Rudolph van Dyk Menings 2019-11-29

"Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesê dat dit nie 'die US se werk is om Afrikaans te beskerm' nie."

Twee dekades van taalaktivisme in die regswese: sonder Afrikaans is Suid-Afrika nie die moeite werd nie

Cerneels Lourens Seminare en essays 2019-11-28

"Te midde van hierdie taalstorm is die vraag: Kan ons niks meer doen nie en is dit te laat? Die antwoord is: Nee, dit is nie te laat nie."

Vervaldatum

Abraham Rozendaal Menings 2019-11-28

“Selfs ons kleinkinders spandeer nou meer tyd in die kleinhuisie. Die gedrukte diertjies verskaf oneindige vermaak en die papier word met reëlmaat afgerol en dan soms weer opgerol.”

Pasverskyn: Chinatown deur Ronelda Kamfer

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-28

In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie.

Bekamping van korrupsie: ’n onderhoud met Geo Quinot

Cliffordene Norton, Geo Quinot Onderhoude 2019-11-28

"’n Baie sterk fokus op die morele kompas van besigheidsleiers behoort een van die primêre karaktereienskappe te wees waaraan ons sodanige persone meet en waaraan ondernemings gekenmerk wil word."

Unmaking Grace: an interview with Barbara Boswell

Cliffordene Norton, Barbara Boswell Books and writers 2019-11-28

"I wanted to show the effects of intimate partner violence on one family, and how these effects also travel through generations if the trauma is not healed." Barbara Boswell talks to Cliffordene Norton about her book, Unmaking Grace.

Hoeveel 16 dae van aktivisme moet ons nog deurgaan voor vroue veilig is in Suid-Afrika?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-11-28

"Ons besef nie eens hoedat vrees hier genormaliseer word nie, totdat ons buite die land se grense beweeg en besef ons paraatheid is onnatuurlik."

#opdielug met Romario Fabiano Cloete

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Romario Fabiano Cloete Onderhoude 2019-11-27

Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met Romario Fabiano Cloete oor Namakwalandse Afrikaans.

Humboldts avonturen overtuigend verstript

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2019-11-27

"Daarmee is de biografische strip De avonturen van Alexander von Humboldt een must voor elke liefhebber van de natuur, ontdekkingsreizigers en waanzinnig spannende verhalen."

Archieffoto’s: een nieuw pad om te dekoloniseren

Herman Meulemans NeerlandiNet 2019-11-27

"Elke liefhebber van foto’s over Zuid-Afrika zal na lezing van Photography and history in colonial Southern Africa. Shades of Empire niet meer dezelfde zijn."

NouNet-mening: Om vredeswil! Nobel se vreemdste prys

Yolanda Spies NouNet 2019-11-27

"Vanjaar se Nobel-Vredesprys is toegeken aan Abiy Ahmed Ali, die eerste minister van Ethiopië. Hy is die jongste regeringshoof in Afrika en is benoem vir die prys na skaars ’n jaar aan bewind. Hoe op aarde het hy die wêreld se mees gesogte toekenning gekry?"

Om ’n Malay Muslim-meisie in die 21ste eeu te wees – ’n mengelmoes van identiteite!

Tasneem Daniels Menings 2019-11-26

"'’n Malay Muslim-vrou in die 21ste eeu' is al klaa so ’n mondvol om te se. Daa is so baie stereotipes, aannames en dele van geskiedenis wat ’n mens moet aan kyk net om daai sin te acknowledge."

Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie IV

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-26

In die laaste aflewering van die reeks gesels die skrywers oor die Skrywersresidensie in Somerset-Oos en hoe dit gevoel het om in ’n rustige en gemaklike omgewing te kon skryf. Hulle gesels ook oor die toekoms vorentoe vir elkeen van hulle, en ook vir Afrikaanse teater.

Rooibos is lekker, maar dit is geen wondermiddel

Elsabé Brits Menings 2019-11-25

Rooibos is een van daardie plante wat in Suider-Afrika byna mitiese status verkry het. Dit help glo vir byna alles, maar hokaai eers, skryf Elsabé Brits.

’n Transnasionale poëtika in Afrikaans: ’n onderhoud met Louise Viljoen

Louise Viljoen, Janien Linde Onderhoude 2019-11-25

"Die Afrikaanse poësie is in die loop van sy ontwikkeling blootgestel aan ’n magdom invloede van oor die hele wêreld, met die gevolg dat dit al baie lank nie meer net gebaseer is op opvattings eie aan die spesifieke konteks waarin dit geskryf is nie." 

Is Cameron regter in sy eie saak?

Jos Floor Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-22

"Waarmee ons hier te doen het, is dus nie net ’n regter wat onbehoorlik deur ’n litigant gekontak is nie, maar veel erger: die indruk is geskep dat regter Cameron as inkomende kanselier van die universiteit regter in sy eie saak was."

Innie shadows: ’n onderhoud met Olivia M Coetzee

Naomi Meyer, Olivia M Coetzee Skrywersonderhoude 2019-11-21

"Dis baie moeilik om kallid mense se stories te kry in boekvorm. En daa is stories, maa daa is soeveel meer stories wat nog vetel moet wôd. ... En daa is baie min skrywers van kleur – which wel biesag is om te change, en dis lekke om te kan deel wies van die change."

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-11-21

"Ek weier om deel te wees van ’n georkestreerde poging om ’n hele groep mense minder te maak. ’n Groep waarvan ek deel is."

US Konvokasie 2019: taalkolonialisme op Maties en die verhaal van Owain Glyndŵr

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-21

"Hierdie hartseer stand van sake op ’n US-Konvokasie-vergadering het my laat dink aan hoe diep die universiteit verval het in 'n moeras van politieke gedienstigheid aan die regering van die dag met sy swak taaldiversiteitsrekord."

Toyota US Woordfees 2020: Nederlandse en Vlaamse komponent

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-11-21

Toyota US Woordfees 2020 het die grootste Nederlandse aanbod nóg by die Woordfees, met die grootste verskeidenheid van genres ‒ van populêre tot ernstige letterkunde, fiksie tot niefiksie tot poësie! 

Top