Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die tale van die springbok

Naomi Meyer Menings 2019-11-08

"Want as ons Saterdag saam kon juig, moet ons in die week met mekaar kan praat ook."

Guy Fawkes se fireworks

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-11-07

"Ôs het as kinnes daa’in deelgeniem, maa wat die kinnes van vedag doen is op ʼn anne level."

Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages

Naomi Meyer, Eileen Pooe Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-07

"Maaforikaborwa ba tshwanetse go semelela mme ba iteke ba ithute dipuo bonnye di le PEDI godimo ga puo ya gaabomotho gonne Aforikaborwa ke naga ya dipuontsi le ditsontsi ..." | "South Africans have to go the extra mile and learn at least two more languages, because we are a multilingual and multicultural country." | "Suid-Afrikaners moet die ekstra myl loop en minstens twee ander tale leer, want ons is ’n veeltalige en multikulturele land."

Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie

Remona Voges, Boer Hentie kykNET Portaal 2019-11-07

Boer Hentie van Boer soek 'n vrou het met Remona Voges gesels.

Boer soek 'n vrou: Wie is Boer Willem?

Remona Voges, Boer Willem kykNET Portaal 2019-11-07

Boer Willem van Boer soek 'n vrou kan nie sonder sy draadtang oor die weg kom nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier. 

Pianis Charl du Plessis gesels oor eerste solo-album

Marli van Eeden, Charl du Plessis Onderhoude 2019-11-07

"Ek staan telkens verstom voor die vermoë wat musiek het om ons uit ons onmiddellike omgewing te laat ontsnap en ons buie te beïnvloed."

Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie II

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-07

In hierdie podcast gesels die skrywers oor “jong stemme”. Hulle vra wat dit beteken, hoe lank mens nog ’n jong stem bly en hoe elkeen van hulle hierdie deel van hul loopbaan tans bestuur.

“In the belly of the beast”: South Africa’s education discourses associated with the fourth industrial revolution (4IR)

Aslam Fataar Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-06

"An emphasis on the transfer of generic skills is rapidly becoming a core foundation of education policy, curriculum and pedagogy. The emerging 4IR knower is touted as a future-proof knower."

Die versmelting van outeur, skrywer, verteller en karakter in André Letoit se Suidpunt-jazz

Dawid de Villiers Seminare en essays 2019-11-05

"Protokol vereis sogenaamd dat die verteller en die skrywer heeltemal apart gehou moet word. Op geen manier mag hulle as dieselfde persona gereken word nie. .... Daarom die caveat aan letterkundiges: Vergeet van die mens agter die boek! Dit sou egter tot 'n verdraaide en verarmde interpretasie lei as iemand Suidpunt-jazz so wil lees."

Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou

Marli van Eeden, Mary Nel Onderhoude 2019-11-04

Studente van die Universiteit Stellenbosch en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg aan die Universiteit van Stellenbosch.

Suid-Afrika en die terugbons-faktor

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-11-04

"Dis ’n span wat weet van terugbons na ’n terugslag. Dis ’n span wat weet wat dit beteken om jouself af te stof, op te staan en terug te baklei, al veg jy ver buite jou gewigsafdeling. Dis ’n span wat weet van aanhou en uithou."

“Ex unitate vires”

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-11-04

"En ek wiet dat die lese het ’n baie heavy apartheid feel, maa ek hou van die geskiedenis wat ek hie gekry het: 'Ex unitate vires' – wanne ôs een is het ôs krag."

Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-31

In dié podcast-reeks gesels die skrywers oor hul agtergronde, die dramas waaraan hulle gewerk het, verskillende vraagstukke waaroor hulle geskryf het, die skoliere wat die Paulet-huis besoek het en saam met wie hulle kon werk, asook die toekoms vir elkeen as jong Afrikaanse skrywer.

Monument herdenk Kaapse rebelle

Elsabé Brits NeerlandiNet 2019-10-31

By Laborie in die Paarl het vroue in 1900 twee keer van regoor die Kaapkolonie vergader om teen die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog beswaar te maak. Dit is ook hier waar een van die mooiste monumente wat die Kaapse rebelle herdenk, opgerig is, skryf Elsabé Brits.

Bokkie-san in Japan

Rachelle Conradie Menings 2019-10-31

"Mag ons hierdie jaar as die jaar van die heilige Bokke verklaar."

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Hein Willemse Seminare en essays 2019-10-31

"Die band tussen Afrikaans, Afrikaners en Afrikanernasionalisme is vir Steyn so natuurlik dat hy nie vir een oomblik reflekteer oor sy basiese aannames nie. Kan hy byvoorbeeld intellektueel die moontlikheid oorweeg dat Afrikaans sonder die Afrikaner kan voortbestaan?" 

Akademia reageer: Afrikaans en hoër onderwys – stééds ’n opsie

Marthinus Visser Universiteitseminaar | University Seminar 2019-10-31

"Vir mense wat ernstig oor Afrikaans is, het die tyd aangebreek om moue op te rol en medewerkers en -bouers te word."

US en Afrikaans: die student se werklikheid

Tian Alberts Universiteitseminaar | University Seminar 2019-10-31

"Die rektor se bewering dat die US nie ’n Engelse universiteit is nie en dat die US nie op verengelsing ingestel is nie, is kennelik teenstrydig met die student se werklikheid op kampus."

Beleidskrisis verdeel DA in wit en swart

Jason Lloyd Rubrieke 2019-10-31

"Maimane en sy mede- swart sosiaal-demokrate in die DA het die ideologiese oorlog verloor, nadat die klassieke liberaal en kolonialis Helen Zille tot die invloedryke pos van voorsitter van die federale raad verkies is."

Franklin Sonn op 80 oor Oos-Kaapse menslikheid en waardigheid

Jason Lloyd Jason Lloyd: Hotnotsgot 2019-10-31

"In ’n onlangse onderhoud op kykNET het Sonn beklemtoon bruin mense is swart, maar bruin binne die swart gemeenskap. Hy sê bruin mense is die voorbeeld van ’n eintlike nierassige Suid-Afrika."

Top