Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Nou in die verlede: Cry, the Beloved Country en Alan Paton se vrese
2020-02-03“Ten einde die siklus van vrees te breek, moet Suid-Afrikaners mekaar se vrese verstaan.”
Delayering the doek – ’n intercultural symbol vir vrouens
2020-02-03"Dankie tog dat ek van Suid-Afrika is! Complain soveel as wat djy wil oor ôs democracy en ôse unresolved political issues, maarie feit is dat die geleentheid om in ’n democracy te liewe het eintlik vir my gesave – my Muslim identity gesave."
De nieuwe leerstoel in Zuid-Afrika gaat verder dan de traditionele neerlandistiek
2020-02-03"Nederlands in de eenentwintigste eeuw, in een compleet andere sociale en culturele context dan pakweg twee decennia terug in de tijd, is een linguïstisch amalgaam waar verschillende culturen en talen in participeren."
LitNet Akademies-resensie-essay: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2020-02-03“Van Heerden kry dit reg om van die belangrikste probleme wat Suid-Afrika en ook die groter wêreld konfronteer, aan te spreek in ’n verbeeldingryke fiksionele struktuur waarin oortuigende karakters mekaar opponeer, beïnvloed en bepaal.”
Nederlands in Suid-Amerika
2020-01-31"Suriname is een meertalig land, waar naast Surinaams-Nederlands ook Sranantongo, Spaans, Engels en vele andere inheemse talen worden gesproken. Het aandeel van de Nederlandstalige literatuur in dat meertalige palet is niet gering."
Wil Anker dan Acker wees?
2020-01-31"Karakters mag steel en plunder, maar tot hoe ’n mate mag skrywers dit doen?"
#opdielug met Teneal Apollis
2020-01-30Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met MA-student Teneal oor haar navorsing oor Afrikaanse digters, haar studie-uitruil in Nederland, Overbergse Afrikaans en haar gunsteling- Afrikaanse herinneringe.
Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis
2020-01-30"Vir my maak besinning oor die kwessie ’n ander dimensie oop: Is die Anker/Whyle/McCarthy-projek nie ’n bevestiging van die transkontinentale aard van ’n deurslaggewende periode van gewelddadige kolonialisering van mense wat as wit mense se minderes beskou is nie?"
Red Dog en die illusie van skande
2020-01-29"Is die slotsom dus nie soseer dat plaaslike skrywers te geredelik leen in hul tekste nie, maar dat plaaslike kommentators soms so blindelings beïndruk kan word deur ’n enkele opinie, bloot omdat dit in die Noordelike Halfrond uitgespreek word, dat dit hul eie gesonde oordeel lamlê?"
Die man agter Nataniël se kostuums
2020-01-29"Vir sommige van die uitrustings moet ’n mens eerder ’n nutsman wees. Dit gesê, is hierdie uitdagende stukke meestal ook die mees bevredigende uitrustings."
Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad
2020-01-29"In verlede week se Vrye Weekblad het daar uit die pen van Deborah Steinmair ’n nogal felle aanslag op Willem Anker se veelbekroonde roman Buys verskyn."
Seksuele teistering: "’n Baie sensitiewe, vernederende kwessie"
2020-01-29"Daar is soveel meer aan seksuele teistering as net wat die arbeidsreg daaroor bepaal."
Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"
2020-01-29"Sportsterre, en filmsterre, en sangers, aan die ander kant, word vereer asof hulle die redding van Armageddon is – al is hulle soms meer bekend vir skade en skande as enigiets anders."
Die mentaliteit van die verslaandes
2020-01-28"Jy sien kultuurskaamte in hoe baie Afrikaanse jongmense ineen trek en sê 'Ek’s nie eintlik ’n fan van Afrikaanse musiek nie' wanneer die radio ’n Afrikaanse poptreffer of ’n sessie deur ’n Boereorkes speel."
De Januskop van black tax in Zuid-Afrika
2020-01-28"Alle hoofdstukken van Niq Mhlongo’s prachtige, revelerende boek komen recht uit de hart van de schrijvers. Ze zijn sterk gevoelsgeladen."
’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land
2020-01-28"Jy moet maar ietwat dikvellig wees en deursettingsvermoë aan die dag lê."
Ontgroening: ’n pleidooi vir integrasie en solidariteit
2020-01-28"Ek wil dus ’n kopskuif oor ontgroening voorstel: integrasie, met die einddoel van inklusiwiteit en solidariteit."
Ontgroening: Territoriale aggressie
2020-01-28"Oorgangsrituele (rites of passage) is so oud soos die mensdom self, en vind op gewelddadige wyse uitdrukking in die inisiasiepatrone van bendes, tronk-gangs, die mafia, en dies meer."
Als het licht uitgaat: Waarom Vlaanderen de lopende ontwikkelingssamenwerking met Zuid-Afrika niet mag schrappen
2020-01-27De Vlaamse regering heeft besloten de ontwikkelingssamenwerking met Zuid-Afrika te herzien en op termijn zelfs stop te zetten. Een verontrustende ontwikkeling, vindt Yves T’Sjoen. Want het zijn vooral kinderen uit achtergebleven gemeenschappen die door de economische problemen van het land worden geraakt.
Nou in die verlede: Gedenk Auschwitz, Frans Fischer en Ferdinand aus der Fünten
2020-01-27"Gedurende hierdie week vergader wêreldleiers van oor die hele aardbol in Pole om op 27 Januarie die bevryding van gevangenes uit die Auschwitz-Birkenau-doodskamp 75 jaar gelede te gedenk."
