Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Nou in die verlede: Gedenk die “Groot Moord”
2020-02-19"Om ware versoening moontlik te maak, sal die ANC en hulle ondersteuners ook verantwoordelikheid moet aanvaar en boete doen vir hulle sondes van die verlede, nie net teen wit mense nie, maar ook teen ander Suid-Afrikaners."
Ikoniese kinderverhaal Huppelkind by Toyota US Woordfees 2020 te sien
2020-02-19"Huppelkind is soos ’n familievriend vir baie Suid-Afrikaners. Dit het my verbaas, as iemand wat in die 1950’s grootgeword het, hoeveel jongmense dit nog ken."
Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank
2020-02-19"Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg."
Opera op de woeste golven van de politiek
2020-02-19"Het verhaal heeft Hilde Roos subliem gedestilleerd uit interviews en ruim honderd archiefdozen ..."
Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog
2020-02-19Oor teksredigering, skaduboks, die klein literêre poel, oopkopresensente en uitskieters. Lees hierdie gesprek tussen die boeke-duiwelsduo Jonathan Amid en Deborah Steinmair.
"Reken op ons woord": ’n onderhoud oor Pharos-woordeboeke
2020-02-19"Pharos se groeiende versameling gedrukte en aanlyn woordeboeke is toegespits op enigiemand wat goedversorgde skryfwerk wil skep."
Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)
2020-02-18Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.
Die gedierte op ôs rug: ’n inleiding
2020-02-18"Die teorie van IT [intergenerasie-trauma] praat oo hoe trauma wat ôs voo’ouers deugemaakit, nog steeds vedag op ôs skouers sit."
Is djy vesin in djou kop, FW?
2020-02-18"As djy nie deel vannie oplossing issie, dan is djy deel vannie problem. En let me be clear, FW: Djy’s deel vannie problem."
Toyota US Woordfees 2020: Dominique Botha oor Valsrivier op die verhoog
2020-02-18“Elke skeppende poging is ’n soeke na water en soms maak ’n oog oop op ’n fontein, en miskien selfs ’n rivier.”
Kom ons hou kommissie met FW
2020-02-17"Dit is ook waar dat De Klerk sy Nobelprys verdien het, maar met sy stigting se ontkenningsindroom plaas hy homself in dieselfde kategorie as Aung San Suu Kyi, die Nobelpryswenner en Birmaanse president wat haar magte se optrede in die etniese suiwering van die Rohinga probeer goedpraat."
Die koronavirus, blitsreise en hoenders wat agterbly – ’n Suid-Afrikaner se wedervaringe in China
2020-02-17“Sy kop haal truuks uit. Voel hy siek? Hy is seker die hoesie is net van te veel rook, maar sê nou dit is dié hoesie? Verbeel hy hom of het hy koors?”
Hoe Ramaphosa se 2020-staatsrede in ’n "strafrede" ontaard het
2020-02-14"Terugskouend is dít dalk die beste slotsom waartoe ’n mens oor die 2020-staatsrede kan kom: dat wat ons gisteraand sien afspeel het, uiteindelik tóg ’n demonstrasie is van die stand van ons land en ons samelewing."
Persbericht: Antjie Krog eerste UGent Writer in Residence
2020-02-14De Writer is Residence biedt niet alleen gastcolleges of lezingen aan voor studenten en academisch personeel. In samenwerking met culturele en literaire instituties zal hij/zij ook voor een breder publiek optreden met voordrachten.
Staatsrede 2020
2020-02-14"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ʼn landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."
’n Magtige dreuning: dit is die lied van die ou én die nuwe Suid-Afrika
2020-02-12Voor 1990 was Nelson Mandela ’n gevangene in ’n tronk, en Suid-Afrikaners gevangenes van ’n ou bedeling. Mandela is in 1990 vrygelaat, maar is Suid-Afrikaners teen 2020 al vry van magsdiskoerse wat op hulle afgedwing word?
Horror-scope 2020
2020-02-12Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!
Terugblik op vyftig veelbewoë jare
2020-02-12“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”
Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag
2020-02-12“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”
Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom
2020-02-11"Presies 30 jaar gelede was die wêreld se oë, saam met dié van die meeste Suid-Afrikaners, gerig op die hekke van die Victor Verster-gevangenis (nou die Drakenstein Korrektiewe Sentrum) net buite die Paarl in die Wes-Kaap."
