Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Jou grendeltyd

LitNet Menings 2020-04-29

Stuur jou bydrae! In grendeltyd voer gepubliseerde skrywers ’n korona-kettinggesprek oor hul gevoelens en ervarings in dié moeilike tyd. LitNet nooi nou ook lesers om hul menings oor en ervaring van grendeltyd vir redaksionele oorweging voor te lê.  

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist II

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-04-28

"Feit is dat de neerlandistiek (een huis met vele kamers) aan Vlaamse universiteiten vandaag helemaal niet wordt gecontesteerd. Waarom zou het?"

Die Son Struikel, Aurelius en aanlyn-oordaad

Frederik Rudolph van Dyk Rubrieke 2020-04-28

"Wat het ’n 90-jarige Afrikaanse skrywer, ’n Romeinse keiser van 2 000 jaar gelede, ’n ontnugterde ou Rus en ’n joviale Franse filosoof uit die 1950’s met mekaar en met die Inligtingsera te doen? Wel, ek het myself dikwels die vraag gevra wanneer ek hierdie vier denkers – onderskeidelik Dolf van Niekerk, Marcus Aurelius, Fjodor Dostojewski en Albert Camus – se sobere skryfwerk oor die menslike toestand binne ons holderstebolder, histeriese aanlynkultuur probeer plaas."

COVID-19 in Zambië: Laat ons nie die oumas vergeet nie

Helena Opperman Menings 2020-04-28

"Saam met die gesondheidswerkers en ander rolspelers sal die oumas help om die COVID-wa deur die drif te trek."

"The first step is to keep the book industry alive" – an interview with Mark Gevisser

Remona Voges, Mark Gevisser Books and writers 2020-04-28

"The first step is to keep the book industry alive: to save jobs and preserve the space in which books provide information to South Africans. That is the main task of this initiative."

Vryheidsdag 2020 en COVID-19: Beggars can’t be choosers

Olivia M Coetzee Rubrieke 2020-04-27

Op Vryheidsdag 2020 is die land in die greep van die COVID-19-pandemie.  Beklemtoon die virus – sowel as dié openbare vakansiedag – die ongelykheid tussen die land se verskillende gemeenskappe? Lees wat skryf Olivia M Coetzee.

Stemme: noord en suid

Cliffordene Norton, Tenita Kidelo Onderhoude 2020-04-24

"Beide Kamfer en Bekono skryf vanuit ’n vooraf gemarginaliseerde posisie en gee dus so stem aan die stemlose 'swart' vrou. Hulle werk komplementeer mekaar goed en die temas wat beide aanraak, maak goeie argumente vir ’n vergelykende studie."

Nou in die verlede: Die menslikheidsfaktor van die Pretoria-lugramp van 1968

Jako Bezuidenhout Rubrieke 2020-04-24

"Tot vandag toe was dit die tweede grootste lugramp in die Suid-Afrikaanse burgerlugvaartgeskiedenis. Hierdie is die tragiese verhaal van daardie rampspoedige vlug 52 jaar gelede."

Die dosent as kunstenaar

Pieter GR de Villiers, Jannie Pretorius Onderhoude 2020-04-24

"Toe ek ’n aangrypende artikel van die bekende Elliot Eisner lees waarin hy die onderwyser met die dirigent van ’n simfonie-orkes vergelyk, was ek in ekstase – ek het my filosofie en metafoor gevind: die onderwyser as kunstenaar."

’n Uitnodiging na empatie soos nooit tevore

Lidia Rauch Menings 2020-04-23

"In Suid-Afrika raak ons so gewoond aan bedelaars by elke straathoek. Maar op hierdie Dinsdagmiddag lyk Johannesburg soos ’n spookdorp en ek sien die man raak. Belangriker as dit: Ek sien die mens voor my raak soos nog nooit tevore nie."

"TV-shows is in my bloed": ’n Onderhoud met Casper de Vries

Remona Voges, Casper De Vries kykNET Portaal 2020-04-23

"Is ek happy met wat ek bereik het en die heritage wat ek agterlaat? Absoluut. Dis uniek en dis Afrikaans!"

COVID-19 en die toekoms: projeksies, entstowwe, die ekonomie, rampe en inperkings

Elsabé Brits Seminare en essays 2020-04-23

"Daar is geen aanduiding dat Suid-Afrika nie presies dieselfde COVID-19-pad sal loop as enige ander land nie. Die ergste lê nog in die komende maande voor."

COVID-19-politiek: waar verlede, hede en toekoms ontmoet

André Duvenhage Seminare en essays 2020-04-22

"In samehang met bestaande politieke en ekonomiese uitdagings beskou, staan Suid-Afrika voor sy grootste krisis sedert die aanvaarding van die 1996-Grondwet, met sommiges soos Johann Rupert wat reeds praat van ’n ekonomiese parallel met die Groot Depressie van 1931."

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-04-22

"Het Nederlands staat onder druk. Op school, aan de universiteit. De studie van het Nederlands kan alleen 'wervend' zijn indien ze wordt ondernomen met oog voor culturele diversiteit en meertaligheid, als deel van Global Studies en met een kritische kijk op de wereld, met aandacht voor maatschappelijke en culturele contexten vandaag."

"Die dramagogga het my gebyt"

Cliffordene Norton, Brutney Singrew Onderhoude 2020-04-22

Brutney Singrew is ’n jong opkomende aktrise wat in die teaterproduksies Ek, Eva en Wat’s oppie menu by vanjaar se Zabalaza-fees by die Baxter-teater opgetree het. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar loopbaan en toekomsdrome. 

Filmclichés: die ongeskrewe kontrak

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2020-04-22

"Met die inperking is daar waarskynlik baie mense wat die leë, ledige ure verwyl deur na films, sepies en die stroom van minireekse te kyk. Elke genre, hetsy ’n romantiese komedie, ’n gruwel- of aksiefilm of spioenasiedrama, is deurweef met ’n voorspelbare onderbou."

Dood van ’n bankrower – Allan Heyl (1951–2020)

Melt Myburgh In memoriam 2020-04-21

Allan Heyl: "Meester, dink jy ons sou so onnosel wees om terug te keer na ’n plek wat wemel van polisiemanne op soek na ons?"

Ons was al hier

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-04-21

"Mense is desperaat. Honger maak hulle desperaat. Vrees vir siekte en dood maak hulle desperaat."

Die "skop-en-donner"-mag

Olivia M Coetzee Rubrieke 2020-04-21

"Daa is nou al ’n paa mense dood na die Mag mense 'genudge' en 'gepush' het. En nêrens praat die President gedurende sy speeches oo wat biesag is om te gebeerie deu die Mag wat hulle uitgestuuritie. Maa ôs moet luiste, en ôs moet die reëls volg."

Fynskrif 3: ’n onderhoud met Neels van Jaarsveld

Remona Voges, Neels Van Jaarsveld kykNET Portaal 2020-04-20

"Fynskrif was ’n onvergeetlike ervaring. ’n Absolute hoogtepunt. Elke seisoen was ’n unieke en spesiale reis."

Top