Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
A world of possibilities for first-ever International Business graduates
2020-05-11"The degree addresses the need to deliver graduates who are equipped to be role-players in a rapidly changing international knowledge economy. Furthermore, it aims to provide students with an enriched student experience through the interaction with international students and the opportunity to explore the global marketplace."
In memoriam: "Life is wonderful!" het die aktivis geskreeu toe hy lewenslange tronkstraf kry
2020-05-08"As aktivis was hy bereid om te sterf vir sy aandeel in die anti-apartheidsbeweging in Suid-Afrika."
Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist III
2020-05-08"Hoe internationaler de onderzoekfocus, hoe beter de particulariteit van de Nederlandstalige literaturen wereldwijd kan worden belicht. Globalisering betekent geen onachtzaamheid voor lokale ontwikkelingen."
Behoefte aan ’n geloofwaardige en "capable" staat
2020-05-08"Die regering se onbeholpenheid en weiering om na meer stemme as net die mediese perspektief te luister in die hantering van COVID-19 is ’n bewys dat ons meer bekwame politici nodig het om ’n 'capable' staat te bou."
Legkaartbou en brei in die grendeltyd
2020-05-07"Daar is ooreenkomste tussen legkaartbou en brei, byvoorbeeld jy kan nie droogmaak en dink jy gaan daarmee wegkom nie."
COVID-19: Ongelykhede in die onderwysstelsel
2020-05-07"Wat ons egter móét weet, is dat Suid-Afrika die mees ongelyke samelewing in die wêreld is, met twee wêrelde – die een wat die rykes verteenwoordig, en die ander die armstes van die armes. Hierdie twee wêrelde is onvergelykbaar. Wat in een skool as vanselfsprekend aanvaar word, is by ’n ander skool ’n uitdaging."
Nou in die verlede: die Foxstraatbeleg
2020-05-07"45 jaar gelede was Foxstraat die middelpunt van waarskynlik een van die mees bisarre gyselaardramas in die geskiedenis van Suid-Afrika."
"Die onmiddellikheid van die verhoog is soos ’n dwelm" – ’n onderhoud met Nicole Holm
2020-05-06"Een ding lei na ’n volgende ding, so selfs al voel jy daai job betaal te min, of jy wil nie regtig stelle verf nie, dóén dit. Kom op enige manier in die kamer en dan kry jy dalk ’n sitplek by die tafel."
LAW FOR ALL writing competition – an interview with Jackie Nagtegaal
2020-05-06"A happy story presents an ideal. A happy story becomes a beacon that beckons us forward – it asks us to make it real."
On the front line: An interview with Abdul Karrim Matthews
2020-05-06"We need another 30 days of a hard lockdown, at the very minimum. But then, the state must supply food for the masses of hungry citizens, and do it now."
Heildronk
2020-05-06"Vegters teen die pandemie in die loopgrawe wat die vaandel dra as noodsaaklike werkers, soos gesondheidsdienswerkers, rampbestuurders, trokbestuurders wat die risiko loop om in hoërisikogebiede deur lede van die publiek geplunder te word … Daar is gans te veel om te noem wat nie erkenning kry nie. Die artikel is vir elkeen van hulle."
Toyota US Woordfees 2020-gesprek oor Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners
2020-05-06"Vat apartheid – apartheid sou onmoontlik gewees het onder ’n ander kiesstelsel. In die Unie van Suid-Afrika het ons tot 1994 die Britse Westminster-stelsel gehad. Daar is eintlik net een reël: 'The winner takes all.' Dit werk eenvoudig nie in samelewings waar daar diep etniese en rasseverdelings is nie."
Beskerm die sekerheid van jou video-oproepe
2020-05-06"’n Ander moontlikheid is dat jou mededinger toegang verkry tot jou vertroulike videovergadering, maar net eenvoudig 'onsigbaar' bly en so moontlik al jou sensitiewe inligting kan bekom – ’n geval van ’n elektroniese vlieg teen die muur."
E-boeke: Afrikaans word "dood gesteel"
2020-05-06"Sommige beskou hulleself as Robin Hood-figure wat van die rykes (dis nou skrywers) steel en vir die armes uitdeel; hulle weet natuurlik hulle is rowers, hulle het dit net gerasionaliseer."
COVID-19 and violin lessons for township children: an interview
2020-05-06"I believe that when those violins 'ring' outside and through the empty streets, even more than only these families can 'escape' this rude reality and feel comforted by music for a few magical moments!"
Kwarantynketting: "As whiskey en kombuisseks ’n gewoonte raak" deur Erla-Mari Diedericks
2020-05-05Die tema wat hier bespreek word is volwasse inhoud. "Ek drink elke oggend whiskey in my koffie en ek is so besig met seks dit kom by my ore uit."
Kwarantynketting: "Eers die ritme, later die woorde" deur Cas Wepener
2020-05-05"Vir my is dit nog heeltemal te vroeg om woorde te hê vir die kwarantyntyd. COVID-19 laat almal tans deur ’n landskap reis waar nuwe ervarings opgedoen en onbekende ritmes beleef word. Wat die woorde ook al gaan wees om hierdie landskap mee te karteer, dit kan ons nog nie weet nie; wat wel seker is, is dat die ervarings en die ritmes nou van belang is om dit sinvol te kan doen."
Die invloed van obesiteit op pasiënte met COVID-19-infeksie
2020-05-05"Die pasiënt se samewerking word nou ’n belangrike faktor om sy weerstand teen infektiewe siektes te verhoog sonder onnodige en potensieel nadelige medisyne. Uiteraard behels hierdie benadering positiewe motivering vir die pasiënt om betrokke te raak by sy eie genesing en behoud van gesondheid."
Vroue wat skryf kan toor en tuinmaak
2020-05-05"Virginia Woolf het gesê ’n vrou het ’n kamer van haar eie nodig. Dié van ons wat skryf, het vele kamers in ons kop en die drumpel word nooit deurgetrap nie."
Memes: deel van die moderne kommunikasierevolusie
2020-05-05"Memes laat Suid-Afrikaners nie net toe om ongelooflik skerp sosiopolitieke kommentaar op die stand van sake te lewer nie, maar vervul dalk ’n nog belangriker funksie: om die angel uit die daaglikse lewe en saam-sin-maak van hierdie trosbom van ’n land te haal."
