Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Ingeperk in die aftreesentrum
2020-06-09"Ek kla by die bestuurder. Kan ons nie begin terugkeer na die gewone, die bekende nie? In plaas daarvan om aanhoudend nuwe plakkate opsit, aankondigings te maak."
Die Viёtnamoorlog en George Floyd
2020-06-09"Die 'land of the brave and land of the free' is steeds na hóéveel dekades nie die land van die Amerikaanse droom nie. Wat vir sommige ’n droom is, is vir ander ’n nagmerrie."
Die stad sonder ’n kerk
2020-06-09"Terwyl ons indraai by die garage besef Howie hy moet sy punt nou vinnig en duidelik stel. 'Verstaan jy die boodskap, Meneer? Ons moet ook ’n visie van die stad hê – en dit dan waar gaan maak. Nóú, in hierdie lewe!'"
Op die frontline: ’n gesprek met Stanley Jacobs oor stories
2020-06-08"My droem is baie simple: Die Cape Flats moet prosper, ek wil meer professionals sien as gangsters."
Skole: die implikasies van die "nuwe normaal"
2020-06-08Renette Symington, ’n Afrikaansonderwyseres, skryf oor die COVID-19-maatreëls in skole en deel foto's wat ’n blik bied op hoe skole tans funksioneer.
"Hoë" boekpryse? Dís waarvoor lesers betaal
2020-06-05"Maar is boeke hier te lande werklik duur? Of moet uitgewers versigtig meet en pas om die begroting te laat klop en boeke winsgewend te produseer?"
"Ek is eintlik net ’n nerd" – ’n onderhoud met Nina Swart
2020-06-05"Ek onthou hoe dit was om gementor te word deur ervare mense in die bedryf, en nou vra mense vir my vrae asof ek ’n mentor kan wees. Bwaaa! Ek klink soos ’n ou tannie wat verwonderd is oor die feit dat ek nou ’n ou tannie is."
Nou in die verlede: ’n Viering van die menslike gees oor swaarkry – Vic Clapham en die Comrades-marathon
2020-06-05"Die Comrades-marathon van 2020 is gekanselleer. Vir die eerste keer sedert die Tweede Wêreldoorlog is hierdie moordende ultramarathon tussen Durban en Pietermaritzburg, die oudste en waarskynlik een van die moeilikste ultramarathons ter wêreld, afgelas."
Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen
2020-06-04"Ons gaan na jou verlang, ou Jiena. Jou spore lê ons wêreld vol."
Elders gesien: Danie Marais onthou vir Jeanne Goosen
2020-06-04"Jeanne Goosen hét styl: die manier waarop sy haar meer as sewe dekades en haar plooie dra soos ’n sangoma ’n Pep Stores-kombers wat sy enige tyd kan afgooi; die manier waarop sy in die restaurant The Long Table inslof asof niks gemaak van geld en aansit haar kan beïndruk nie; die manier wat sy haar sigaret aansteek en ’n dubbel-whisky vir ontbyt bestel ..."
Jou grendeltyd: COVID-19-grendeltydlesse
2020-06-04"Met nóg ’n vuil beker is daar nou net een oplossing en dit is om die hoop vuil skottelgoed trompop te loop. Met ’n stadige huppel in my stappie dans ek tussen die twee opwasbakke, beide nou gevul met vuil skottelgoed, asof ek dit elke dag doen."
Omgewingsopvoeding – ’n kwessie van hoe vroeër, hoe beter
2020-06-04"Omgewingsopvoeding behels onderrig vir aksie/optrede. Dit is juis die einddoel van OO: om ingeligte, verantwoordelike wêreldburgers van huidige en toekomstige generasies te maak en hulle uit te stuur om ’n verskil te gaan maak."
Wat Amerika oor George Floyd se dood by Suid-Afrika kan leer
2020-06-04"Plaaslik – anders as met die George Floyd-situasie – was die fokus ook nie op die velkleur van die beweerde oortreders nie; en dáárin is nóg ’n belangrike onderskeid te tref."
The three-letter plague
2020-06-04"This three-letter plague is also responsible for a few strange symptoms. It causes blindness in its followers."
Burgerskapsonderwys: Vyf vrae aan Hannes van der Walt
2020-06-04"Burgerskapsonderwys het baie voordele, waarvan die vernaamste is dat dit leerders voorberei vir hulle rol en taak as volwasse burgers van die samelewing, hulle land en die internasionale gemeenskap."
2015 teenoor 2020: ’n Vriendeliker ideologiekritiek?
2020-06-04"Vir talle van ons wat in 2015 en 2016 op kampus was, roep die wêreldwye verontwaardiging en woede oor die polisiemoord op George Floyd in die VSA heftige herinneringe op. Een van die tekenendste ooreenkomste tussen nou en toe is die fundamentele kritiek wat die opstande in die VSA bied."
Wie was Homerus, en wanneer het hy geleef en geskryf?
2020-06-04"Die Westerse letterkunde begin met Homerus (die Latynse vorm vir die Griekse Hómêros) se twee grootse eposse, die Ilias (15 693 daktiliese heksameterversreëls lank) en die Odusseia (11 670 daktiliese heksameterversreëls lank)."
Die eerste Toyota US Woordfees-teaterskryflaboratorium – ’n onderhoud
2020-06-04"Die idee is hier om skrywers te ondersteun terwyl hulle aan hulle idees en tekste skaaf – die projek is ’n impetus vir skrywers wat nou (soos die res van die wêreld) tuis sit en wroeg oor wat om volgende te doen."
Uitnodiging: "Toekoms van Kaaps"-webinaar
2020-06-03Die Afrikaanse Taalraad, LitNet en die Afrikaanse Taalmuseum bied op 16 Junie 2020 vanaf 10:00 tot 11:00 'n webinaar aan met die tema "Die toekoms van Kaaps". RSVP teen 11 Junie 2020.
COVID-19 en ’n entstof: Wie gaan die resies wen?
2020-06-03"Die wêreld wag op ’n entstof wat beskerming teen COVID-19 sal bied, maar dié proses kan op sy vinnigste tussen ’n jaar en 18 maande duur."
