Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Danny Titus groet die ATKV
2020-05-26"Afrikaans is vir té lank gesien as ’n witmanstaal, en wit mense het hulleself té lank as Europeёrs beskou. 'Daar was selfs Europeans Only en Non-Europeans Only-bordjies,' verduidelik hy. 'Vandag is almal ewe skielik van Afrika.'"
Tell me your story
2020-05-26"De tentoonstelling Tell me your story, 100 years of storytelling in African American art is van 1 juni tot 30 augustus 2020 te zien in kunsthal KAdE te Amersfoort."
Ons voer gesprek, daarom leer ons
2020-05-26"Dis wat jy sien: gesprekke van aanhouding, na binne gekeer, verwyder van strate, en weggehou van malls en kuierplekke."
Michel Houellebecq en die virus
2020-05-26"Houellebecq dui aan dat die belewenis van die pandemie tegelyk angswekkend en mateloos vervelig is. Die historiese prosesse wat die afstand tussen mense vergroot, is volgens hom niks nuut nie – menslike verhoudings gee trouens lank al blyke van uitgedien wees."
Musiekonderhoud: Petronel Baard gesels oor haar nuwe liedjie en aanlyn konsert
2020-05-22"Aanlyn is tog ook anders. Dit is ’n bietjie meer van ’n 'lucky packet' en jy kan ander tegnieke gebruik as in die teater in jou aanbieding. Interesting times indeed!"
Nou in die verlede: Gedenk Kerkstraat, 20 Mei 1983
2020-05-22"Vandeesweek gedenk ons een van die dodelikste terreuraanvalle op Suid-Afrikaanse bodem."
Die koronaviruspandemie: ’n reflection van Ramadaan in lockdown
2020-05-21"Since baie mense innie general community swaar kry, en baie mense hulle inkomste veloor’t tydens die lockdown, issit ôse responsibility as ’n Muslim community om aan ammal te donate as ôs kan – irrespective van religious differences. Baie organisations en personal vrinne van my het hulle eie food drives begin."
Ons oor te luisteren leggen bij Albert Camus
2020-05-21"Nog nooit heb ik dat meegemaakt: acht weken afgesneden van de meeste sociale contacten, acht weken in lockdown. Dat verwart me toch een beetje. Ik ben dus te rade gegaan bij Albert Camus om wat meer te vernemen over waar ik aan toe ben."
Plaatjies van Huffel se dood laat VGK arm agter
2020-05-21"Sy was teologies uitermate goed geskool en ek het haar dikwels genader vir kommentaar as ek ’n artikel vir ’n koerant of LitNet moes skryf. Oor die Belydenis van Belhar het sy reguit gesê dit is nie moontlik om van kerkhereniging te praat sonder om die Belhar-belydenis vierkant in die gesprek te plaas nie."
Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand
2020-05-21"Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou."
Hart-kos: Karen Hart oor kos en COVID-19
2020-05-21"Kook en bak was nog altyd vir my terapeuties, en nou nog meer as tevore. Ek het jare gelede die hartseer van my sielemaat se dood só verwerk – van vroegoggend tot laataand voor die stoof gestaan en kook."
Skep die koronamaatreëls ’n nuwe klas burgerlike ongehoorsaamheid?
2020-05-21"Die protes wat ons tot nou toe sien, gaan eerder oor die gemaksone van ’n relatief klein groep bevoorregtes wat dalk net verveeld is."
Die plaagdokter: "Doctor Schnabel"
2020-05-19"Die dood is tydens die Pes alomteenwoordig; die vreemde 'voël' word telkens gewaar, op pad na waar mense die siekste is, soos wat die dokter die sterwendes besoek."
COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders
2020-05-19"Mens kan verstaan dat die baie onbeantwoorde vrae oor die pandemie besluitneming oor die onderwys hoogs kompleks maak. Maar dit is nie in die beste belang van leerders om skole eenvoudig gesluit te hou en die akademiese jaar af te skryf nie."
Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer
2020-05-18"Ek voel bekommerd oor hom. En oor die wêreld. In die tyd van COVID-19 dink ek aan die film The English patient, met al die siekte en boonop die Tweede Wêreldoorlog wat op Die Groot Depressie gevolg het."
Koronavirus open ons oë
2020-05-18"Kom ons omhels ’n rustiger en gesonder lewenstyl en ry met fietse om te kom waar ons wil wees, hetsy werk, winkels of ontspanning, en sodoende vir ons nageslag ’n gesonder aarde na te laat."
Allan Boesak, Nelson Mandela, Jakes Gerwel en nierassigheid
2020-05-18"Dit is ’n regverdige vraag om te vra of nierassigheid dood is, of het dit ooit bestaan, want die Suid-Afrikaanse samelewing het in ’n mismoedige sin agteruitgegaan. Tot so ’n mate dat minderhede toenemend neerslagtig voel omdat hulle besef hulle word vanweë ras of etnisiteit uitgesluit en tot ’n ekonomiese sukkelbestaan gereduseer."
Die biblioteek aan die begin van my wêreld
2020-05-18"In die hoeveelste fase maak biblioteke oop? Lank voor die pandemie het biblioteke reeds vir my hartseer ruimtes geword: afgeskeep, effens vervalle, onderbefonds, met te min nuwe uitreikings. Eens was dit anders."
Nou in die verlede: Die dag toe Adolf Eichmann, "die verpersoonliking van die banaliteit van boosheid", gevange geneem is
2020-05-14"Hierdie week gedenk ons die waaghalsige operasie om een van die wêreld se mees berugte en glibberigste oorlogmisdadigers vas te trek."
NATi-aansoeke oop vir produksievoorleggings
2020-05-14Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is op soek na nuwe, innoverende idees in ’n verskeidenheid genres: musiekteater, drama, komedie, dans- of bewegingsteater en lewende kuns. Alle aansoeke moet teen 1 Junie 2020 om 17:00 ingedien word.
