Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

’n Magtige dreuning: dit is die lied van die ou én die nuwe Suid-Afrika

Cas Wepener, Tanya van Wyk Seminare en essays 2020-02-12

Voor 1990 was Nelson Mandela ’n gevangene in ’n tronk, en Suid-Afrikaners gevangenes van ’n ou bedeling. Mandela is in 1990 vrygelaat, maar is Suid-Afrikaners teen 2020 al vry van magsdiskoerse wat op hulle afgedwing word?

Horror-scope 2020

Nini Bennett-Moll, Erna Jo Rubrieke 2020-02-12

Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!

Terugblik op vyftig veelbewoë jare

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-12

“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”

Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2020-02-12

“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”

Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom

Jako Bezuidenhout Seminare en essays 2020-02-11

"Presies 30 jaar gelede was die wêreld se oë, saam met dié van die meeste Suid-Afrikaners, gerig op die hekke van die Victor Verster-gevangenis (nou die Drakenstein Korrektiewe Sentrum) net buite die Paarl in die Wes-Kaap."

La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie

Frederik Rudolph van Dyk Menings 2020-02-11

"Die hedendaagse 'Boerepolitiek' het dalk groter variasie, maar dit draai hoofsaaklik om die spil van introspeksie en eiebelang, eerder as ’n uitwaartse fokus op hoe ons met ander Suid-Afrikaners op grondvlak kan saamwerk en saam bou."

Dinge vir ’n kind? Liggaamsopvoeding in skole

Marietjie Warrington SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2020-02-11

"Die leerplan fokus op seksualiteitsopvoeding, verhoudings, waardes en weerbaarheid. Slegs ouderdomsgepaste inligting is ingesluit."

"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt

Cliffordene Norton, Dineke van der Walt Onderhoude 2020-02-07

"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."

Eldon van der Merwe van In Slavenhuis 39 opgewonde oor tweede speelvak by Woordfees

Marli van Eeden, Eldon van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-07

"Ons hoop dat die produksie nog na baie verhoë genooi sal word, juis omdat dit so baie kwessies rondom menswees aanspreek."

LitNet Akademies Weerdink: Die klaskamer in ’n posthumanistiese samelewing

Menán van Heerden, Henriëtte Loubser Onderhoude 2020-02-07

"Die ideale kurrikulum sal interdissiplinêr van aard wees, waar daar oor vakgebiede heen volle samewerking is met een hoofdoel voor oë: dat leerders taal- en wiskundevaardighede sal bemeester. Máár: sentraal in hierdie kurrikulum sal omgewingsopvoeding en die ontwikkeling van ekogeletterdheid by leerders staan."

Afrikaanse strokiesprente en 'n huldiging aan Wim Bosman

François Verster Menings 2020-02-07

"Dit staan egter soos ’n paal bo water dat ná Honiball, dit Wim Bosman was wat die Afrikaanse strokiesvaandel hoog gehou het."

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-07

"Die punt is, hulle het options. Die arm mense hettie options nie." 

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Deborah Steinmair, Jonathan Amid Boeke en skrywers 2020-02-06

Vuurwarm boekduiwels Deborah Steinmair en Jonathan Amid vat mekaar aan oor boek- en skryfsake. Skerp, slim, voor op die wa, insigryk en belese, ontstigtelik en ondermynend. Hier is die eerste salvo.

Unisa-seminaar (Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap): VisionKeepers-projek

Yves T'Sjoen, Alwyn Roux NeerlandiNet 2020-02-06

Yves T’Sjoen en Alwyn Roux vertel meer oor die VisionKeepers-program by Unisa en samewerking tussen Universiteit Gent en Suid-Afrikaanse universiteite.

LitNet Akademies Weerdink: Brexit

Chris Nelson Seminare en essays 2020-02-05

Op 31 Januarie 2020 om 23:00 het die Verenigde Koninkryk (VK) sy lidmaatskap van die Europese Unie (EU) na 47 jaar beëindig. Wat is die gevolge wat Brexit inhou vir die VK, die EU en ander state?

Die impeachment-sirkus

Willem Krog Menings 2020-02-05

“Maar die aanhoudende fasade van verontregting deur die Trump-span en die aanhoudende kammageveg vir eerlikheid deur die Raad van Verteenwoordigers hou so lank aan dat jy begin vergeet dat dit enigiets met die werklikheid te doen het.”

Resensie: Innie Shadows deur Olivia Coetzee

Herschelle Benjamin Resensies 2020-02-04

"Ek lees met Innie Shadows ’n skrywer raak wat debuteer nie om te vra vir ’n plek aan die tafel nie, maar liefs aan ’n ander tafel kan sit waarin sy haar mense tot die literatuur verbeeld en skryf wat hul sal herken."

Afrikaanse skrywers kraai koning in Engelse niefiksie

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2020-02-04

“Op plaaslike niefiksiefront staan Afrikaanssprekende skrywers nie ’n tree terug vir ander skrywers nie. Kort-kort tref hulle die mark met ’n opspraakwekkende boek wat internasionaal opslae maak.”

Cantona James van In Slavenhuis 39 benoem as beste opkomende kunstenaar by Fiëstas

Marli van Eeden, Cantona James Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-04

"Theatre has always been my first love, for the simple fact of the connection one builds with the audience members."

LitNet Akademies Weerdink: Trump, Palestina en Israel

Menán van Heerden, Sakkie Spangenberg Onderhoude 2020-02-04

Trump het verlede Dinsdag sy sogenaamde vredesplan vir Palestina en Israel uiteengesit. Aan die een kant het hy belowe dat ’n Palestynse hoofstad in Oos-Jerusalem gevestig gaan word, maar aan die ander kant gaan Amerika nedersettings deur Israel op die Wesoewer erken. Menán van Heerden gesels met Sakkie Spangenberg oor hierdie nuwe verwikkeling.

Top