Jou grendeltyd

  • 0

Stuur jou bydrae! 

Met die land wat tans in grendeltyd is, voer gepubliseerde skrywers ’n korona-kettinggesprek (Fase 1 en Fase 2) oor hul gevoelens en ervarings as skrywers in hierdie moeilike tyd. Skrywers is baie welkom om stukke aan menanvh@gmail.com te stuur!

LitNet wil ook sy lesers nooi om hul grendeltydmenings/-ervarings vir redaksionele oorweging voor te lê aan menanvh@gmail.com.

Lesers se bydraes:

Jou grendeltyd: Binne ons huis

Jou grendeltyd: Elke dag ’n Sondag sonder die Bybel …

Jou grendeltyd: Liewe Koos!

Legkaartbou en brei in die grendeltyd

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top