Jou grendeltyd: Binne ons huis
“Daar is ’n krapperigheid in die lug. Ons hap en grom oor onnodige goed. Hoe sê ek vir my kinders daar is nie meer méér nie? Sover moontlik het ek beplan. Soveel brood en soveel koffie vir die tydperk. Nou is die groente op en inkomste morsaf afgesny.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed