Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Chris Chameleon, Naomi Meyer2015-02-24Nie net is hy by die US Woordfees 2015, aan die reis, sing en skryf nie, maar hy bied ook 'n reeks aan op kykNET, waarvan hy in dié onderhoud vir Naomi Meyer vertel.
Koos Kombuis2015-02-24"Ons leef in vreemde tye. Tye van vreemdelingehaat, beurtkrag, parlementêre chaos, bedreigings teenoor die vrye pers, rassisme van alle kleure en geure, plaasmoorde, werkloosheid, toenemende polarisasie en algemene pessimisme. In hierdie tye bring Stef Bos sy eerste volledige Afrikaanse album uit, en hy noem dit Kaalvoet."
Helize van Vuuren2015-02-24Louise Viljoen word beskou as een van die grootste kenners van Breyten Breytenbach en bespreek se oeuvre by US Woordfees 2015 met Francis Galloway. Hier resenseer Helize van Vuuren Viljoen se studie, Die mond vol vuur.
Carine Janse van Rensburg2015-02-23"Wat ’n roerende belewenis was Renée Reznek se klawerklanke nie. Suiwer en deernisvol – soos ook haar omgang met haar instrument, met elke komposisie, met haar gehoor."
Deborah Steinmair, Naomi Meyer2015-02-23"Die heel moeilikste aspek was om in die kop van die kindermolesteerder te klim, om sy selfbejammering en selfregverdiging objektief te probeer weergee. Soms sit 'n mens met bonsende hart oor die toetsbord en bewe."
Stef Bos, Naomi Meyer2015-02-18Stef Bos skryf 'n liefdesbrief in Afrikaans-Nederlands oor 'n land waar hy al te lank bly om sommer net verlief te wees. En hy gee dié liefdesbrief gratis weg aan almal.
2015-02-17Renata gesels (S)sports in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Daar is iets vir oud én jonk. Daar is kinkels en konkels, en 'n algemene kennis-vasvra oor oor tuindwerge.
2015-02-17Martin Steyn (Skuldig) en Madelein Rust (Monstersaad), beide skrywers van krimiboeke, albei met ’n sielkunde agtergrond, ontleed die genre saam met ’n derde sielkundige, ST Potgieter, wat krimi’s lees. Hier is nog besonderhede.
Frank Biggs2015-02-17Frank Biggs is Engelssprekend en het 30 jaar terug Graaff-Reinet verruil vir die VSA. Hy reis deesdae die wêreld plat in 'n reisstoel (geen spelfout). Lees hier hoe hy homself in 'n verlange na Afrikaans in gereis het.
2015-02-16U skool word vriendelik uitgenooi na UKZN se Kinderboekfees, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, wat op 25 en 26 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus van UKZN en by Hilton College gaan plaasvind.
Jan JP van der Merwe, Naomi Meyer2015-02-16"Die Noord-Kaap ... het ’n velerlei dimensies en geskiedenisse. Daar is die ontdekkingsreisigers, die drosters en die vlugtelinge, die sendelinge en die delwers. Daar is verhale van fortuinsoekers en veroweraars. Om die Noord-Kaap te verstaan moes ek die geskiedenis gaan oplees van die Boesmans, die Basters, die Korannas, die Griekwas, die Trekboere ..."