Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart2015-03-03Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.
Johann Rossouw2015-03-03"Op ’n somberder trant moet gevra word of die sukses van Fifty Shades of Grey nie ook sprekend is van hoeveel vroue in ongelukkige verhoudings met beskadigde mans bly hoop dat hulle liefde ’n 'ondier' in ’n 'prins' moet verander nie?"
Elsona ViljoenReis2015-03-03Sowat 20 000 kilometers in 50 dae. Ethiopië toe en terug ... Douvoordag is ons, die Du Plessis’s en die Burgers vanaf Robertson op pad noord terwyl die bakkies nog na polish ruik. M. Beard het geskryf: ‘Travel is more than the seeing of sights; it is a change that goes on, deep and permanent, […]
Renata Redelinghuys 2015-03-02Die grootste skok van jou lewe: is dit om 'n baba te hê of om te hoor waaroor manne werklik om die braaivleisvuur gesels? Vind uit in hierdie episode van "Rate hom met Renata." Renata gesels met Leon Kruger oor sy vertonings by die US Woordfees 2015.
Renata Redelinghuys , Emma Kotze2015-02-25"Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak."
Joost Nijsen, Jente Rhebergen2015-02-25"Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland."