Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Wenners van die kykNET Fiëstas 2015

Naomi Meyer 2015-03-06 Die wenners van die 2015 kykNET Fiëstas is op 5 Maart 2015 in die Kunstekaap aangekondig. Hier is foto's van die kleurryke aand.

Die Ruiterbos-kolletjie

Nadia Gleeson 2015-03-06

Endler-konsertreeks, Korngold Projek 2 | Endler concert series, Korngold Project 2

Carine Janse van Rensburg 2015-03-04 "Die musici se oorgawe aan die musiek was meesleurend, hul energie aansteeklik en hul fyn ingesteldheid op mekaar – in ’n werk wat by tye ’n redelik vinnige tempo handhaaf – loflik."

Regstreekse uitsending van kykNET Fiëstas gaan die sterre behoorlik laat skitter

2015-03-04 Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.

Klopjag: 'Dis definitief meer as net ’n band'

Henry Cloete 2015-03-04 "Vir ’n lang tyd moes ons speel om huur te betaal en nou speel ons om musiek te maak. Dis ’n baie bevrydende plek om te wees – dis amper soos om oor te begin, maar na meer as ’n duisend gigs saam."

Resensie: Kingsman: The Secret Service

Suzette Myburgh 2015-03-04 "Hierdie fliek is net reg vir ’n paar uur se genotvolle ontspanning!"

Resensie: The Imitation Game

Suzette Myburgh 2015-03-04  The Imitation Game is meer menslike drama as historiese of oorlogfliek. Dit word hoog aanbeveel.

Facebook en die kunstenaar: Selfportret

Ydi Coetsee, Naomi Meyer 2015-03-04 Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets."

Siener van die suburbs by die US Woordfees 2015

2015-03-04 Siener van die suburbs, waarvoor PG du Plessis in 1972 die Hertzogprys ontvang het, is vanjaar op die US Woordfees.

Festival voor het Afrikaans 2016: Feesorganiseerders aan die woord

Carina Claassens, Jente Rhebergen, Gideon van Eeden 2015-03-04 Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans."

Sheila in die Langeberge

Helene van Niekerk 2015-03-04

Heinz Winckler: "Ek wens ek was al langer ’n onafhanklike kunstenaar"

Henry Cloete 2015-03-03 "Ek was nog nooit spyt oor my deelname aan Idols nie. Ek glo dit was die regte ding vir my. Ek wens wel daar was beter leiding itv my bestuur en besigheidsbestuur na die kompetisie."
Top