Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
ABSA KKNK 2015: Gesprekke met Freek Robinson
2015-03-31 "En dan is ons besonder dankbaar dat die openbare beskermer, Thuli Madonsela, ingewillig het om ons gas te wees op die Donderdag." Freek Robinson vertel waarna feesgangers kan uitsien.ABSA KKNK 2015: Liewe Heksie: Flower Power
2015-03-30 'n Amperse pantomime gebaseer op die stories en karakters deur Verna Vels. ABSA KKNK 4&ndash11 April 2015 en Bellville Burgersentrum 19–31 Mei 2015.ABSA KKNK 2015: Dirk Ligter
2015-03-30 Dirk Ligter is ’n legend van die Tankwa-Karoo. Uiteindelik word sy storie vertel.Rate hom met Renata: Agtergrond
2015-03-25 Wie is Renata en wat is "Rate hom met Renata"? Renata vertel self.Vrou-alleen by die Baxter
2015-03-25 'n Komedie oor cope met vuil wasgoed, vuil doeke en vuil gedagtes. Te siene by die Baxter, tydens die Zabalaza-fees, op 27 Maart 2015.Workshop: "Disturbing the 'normalized quiet of unseen power': Alternative ways of representing violence"
2015-03-24 We hereby invite you to an interdisciplinary workshop, “Disturbing the ‘normalized quiet of unseen power’: Alternative ways of representing violence”, hosted by the Faculty of Arts and Social Sciences, Stellenbosch University. Dates: 31 March to 2 April 2015.Dialoog met die Kommissie vir Kultuur, Godsdiens en Taalregte: Woensdag 25 Maart
2015-03-24 Omdat taal so ’n belangrike medium is vir nasiebou en onderlinge verhoudings, is uitnodingings aan verskeie organisasies tot ’n dialooggeleentheid gestuur.Visioene van Syd (1946–2006)
2015-03-23 "Eendag sal jy teen dagbreek regopsitEn die slapers na hulle waak aantref."
