Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Volkspeler is terug, met Die Boksburg Bebop

Henry Cloete Musiek 2015-04-09 Die alternatiewe-rock-groep Volkspeler is terug met ’n nuwe album. Johan Jack Smith, voorman, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Johan. Wat gaan aan? Nie veel nie. Sit by die werk. Herstel na die langnaweek. Laas toe ons gepraat het op LitNet, het jy pas ’n solo-album bekend gestel, apart van die Volkspeler-deelname en -loopbaan. Nou is […]

Op soek na die Franse Nelle

Estelle Nagel 2015-04-09 Ons het lank saam in die stoepkamer gesit en na die kiekies gekyk. "Is Pa oukei?" het ek gepor. "Ja, wat," het hy gesê, "mens voel mos altyd beter in jou eie huis."

Op reis met vrye teuels

Leunis van Rooyen 2015-04-09 Ek gaan sit op die grond met ’n rots agter my in ’n nuttelose poging om my teen die wind te beskerm en is besig om my hande met my beker te verwarm toe ek dit vir die eerste keer in my lewe sien ...

Te voet deur die tydlose Middeleeue

Ernst Muller 2015-04-08 Dit was eers tydens die tweede of derde keer wat ek dié roete stap, dat ek die ooreenkoms tussen my lesings en dié werklike pelgrimstog herken ...

Poolse kuiertjie

Ilza Joubert 2015-04-08 Om te gaan kyk hoe lyk 'n plek waar meer as 'n miljoen mense hulle lewens verloor het op die mees onmenslike wyse is seker nie jou standaard familie-uitstappie nie ...

Ouma kan nou maar die geskirte Ingelse vergewe

Trudie Jordaan 2015-04-08 You take the high road and I'll take the low road and I'll be in Scotland afore ye ...

Om terug te gaan

Annemarie van der Walt 2015-04-08 Soos die eerste keer moet die hortjies van die kamervenster van die regop, smal hotelletjie digby die Blou Moskee toegetrek wees maar die ruite wyd oop sodat die straatklanke deur die smal skrewe kan sypel ...

Francois van Coke oor sy solo-album: "Ek het opsetlik minder geskree ..."

Henry Cloete, Francois van Coke Musiek 2015-04-08 Francois van Coke, reeds ’n rock ’n roll-legende en voorman van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel, se eerste solo-album word nou vrygestel. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Francois. Wat gaan aan? Hei Henry, dinge is besig. Ek beantwoord die onderhoud op ’n vliegtuig op pad Pretoria toe. Ek het so ’n paar shows die […]

Die note wat my huis toe bring

Wikkie Burger 2015-04-08 Dan is daar natuurlik die stapelvoedsel: alles van Anton Goosen, die aardse, bobaas storieverteller David Kramer, al die alternatiewes soos Kerkorrel, Kombuis ...

Andrew Lloyd Webber vier vyftig jaar op Broadway – in Somerset-Wes

Naomi Meyer, Paul van Zuilenburg 2015-04-07 "Iemand wat in 2013 na die Andrew Lloyd Webber-konsert gekom het, het na die tyd aan my gesê dat dit die eerste keer was dat hy ’n simfonie-orkes lewend gehoor het, maar dat hy nooit weer een van ons konserte sou mis nie!"

Jo'burg se lughawe

Trudie Jordaan 2015-04-07 Sofia van Pletzen trek die tas van die bagasieband in die lughawe af. Die tas pas byna nie deur die skandeermasjien nie en die sekuriteitswag wat na die inhoud staar op die skerm lig sy wenkbroue. Hy laat haar begaan. Eindelik druk sy deur die swaar deure in die aankomssaal in.Sy sien die toeroperateurs en […]

Hy wil Japan toe gaan

Annetjie van Wynegaard 2015-04-07 Ek en Sean sit nou die dag en tee drink toe hy skielik vra of ek iewers heen wil gaan, hy voel rusteloos. Ek sê toe ja, ons kan iets doen, waarheen wil hy gaan? Dalk die Johannesburgse dieretuin? Japan, antwoord hy my. Hy wil Japan toe gaan. Ek het altyd gedink die weggaan was […]

101 Nagte

Christien Neser 2015-04-07 Hoe lank is 101 nagte? Baie lank. Veral as dit 1979 is, jy in grys Parys sit, hy in sonnige Pretoria en dis dekades voordat selfone ’n werklikheid sou word. Ons was al drie jaar gekys toe hy voor die koshuis in die toegestoomde Renault vir my sê: “Ek gaan met jou trou, maar nie […]

Namibië-flitse

Linda Truscott Reis 2015-04-07 Ek ry Namibië in met sonopkoms, die dassies het saam met my die eerste geel sonstrale gevoel. Die pad was net baie reguit en ver voor my uit. Vreemde kliprantjies, koppies, wintergeel grasse, geharde groen doringbome, kamakazi-voëltjies op die pad. Die tannie op Grunau maak vir ons twee koppies koffie, Ricoffy in polistireen en ek […]

Voetpad na die uitspansel

Leunis van Rooyen 2015-04-07 Ons is op die sewende dag van die voetslaanroete deur Namibië se Naukluftpark. Dis ’n plek van ruwe skoonheid—’n rots-enklave van die Namib woestyn. Danksy die kranse, klowe en rivierlope wat soms in die somer water het, bied die Naukluft skuiling aan ’n groter verskeidenheid plante, diere en voëls as wat ’n mens in dié […]

Die geheime staproete

Trienie 2015-04-07 ’n Nuwe staproete aan die voet van die Drakensberg bied onverskrokke stappers ’n skouspelagtige alternatief tot die alreeds bekende Magoebaskloof-staproete. Hierdie woudgebied langs die R71, skaars 18 kilometer buite Tzaneen is ’n ongerepte stukkie wolkberg met diep skeure, ruwe berge en puik swempoele. Na 25 jaar keer die Van den Bergh-familie terug na eerste wortels […]

Huweliksherdenkingsnaweek

LitNet, Hester Genis 2015-04-07 Louis en Charl ry Vrydagnamiddag Velddrif toe om hout te laai. Mynhardt, 'n vriend, het alles gereël. Ek, Suzanne en Elizabeth vertrek Saterdagoggend. Die kinders bly tydelik in vriende se huis. Ons kry die manne in Velddrif en vandaar na Paternoster. Die hout bly in Mynhardt se bewaring tot Sondag. Dis die kinders se vyfde […]

Die lang pad na Walvisbaai

LitNet 2015-04-06 Hoe nader ek aan die see kom, hoe meer bokspring jong stofstormpies oor die pad, en die landskap verander weer na sandduine, wat amper wit teen die horison afsteek ...

30 jaar se L’Atelier-nalatenskap van beeldende kunste by ABSA KKNK 2015 te sien

LitNet 2015-04-02 Daar wag iets spesiaals vir liefhebbers van Suid-Afrikaanse beeldende kunste by Suid-Afrika se voorste kuns- en kultuurfees, die Absa KKNK. Vanjaar se fees, wat van 3 tot 11 April in Oudtshoorn plaasvind, sluit ’n uitstalling in wat hulde bring aan die nalatenskap van Suid-Afrika se L’Atelier-kunskompetisie. Om die 30ste herdenking van die L’Atelier-kunskompetisie te vier, […]

Teaterresensie: Pythonesque

Danie Botha 2015-04-02 Pythonesque Met Russel Savadier, Graham Hopkins, Robert Fridjhon en Theo Landey Regie: Alan Swerdlow ’n Pieter Toerien-produksie in The Theatre On The Bay. Tot 11 April. deur Danie Botha “Monty Python” ... Dis ’n begrip in die komediekuns. ‘n Mens weet hulle soort vermaak val nie in almal se smaak nie. Jy kies jou gaste […]
Top