Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Heuning: "Ons laat die gehoor besluit"
2015-05-27"Met ons tweede album was ons baie meer betrokke met die skryf van die album en het dus ons eie stempel sterk daarop afgedruk. Countrymusiek sal altyd ons basis bly ..."
Karen Zoid: "Ek was lus om weer in Engels te skryf"
2015-05-27"Dit is vir my as kunstenaar belangrik om nie net vir my eie Afrikaanses te sing nie. Wat is die punt daaraan om net deur jou eie mense verstaan te word?"
Interview: Darrell Roodt on Treurgrond
2015-05-26Treurgrond is definitely a hot potato. Casting Steve might, as you suggested, give the (false) impression that this is right-wing propaganda. It is not.
Venesiese Biennale 2015: Ontug in die lug?
2015-05-21"Willem Boshoff se kunswerk is ’n verklaring: 'I am proud to be labelled racist in South Africa if it means that ...', gevolg deur ’n lys van ellendes, vermoedelik vir wit mense, onder ANC-bewind. Het Boshoff dit dalk té duidelik gestel?"
Onderhoud: Lize Beekman se mandala-inkleurboek
2015-05-20"Dit het my geleer om een gedagte op ’n slag 'in die oë te kyk'".
Waarheen nou met die kerk?
2015-05-20 Hoofstroomkerke in Westerse lande trap wêreldwyd al hoe meer klei om lidmate te behou, en veral jongmense bly in al groter wordende getalle weg uit die kerk. Ook in Suid-Afrika het kerkleiers by die afgelope sinode van die NG Kerk in die Wes- en Suid-Kaap gevra waarheen nou met die kerk? As die kerk hom […]Teaterresensie: The Pervert Laura
2015-05-20"The Pervert Laura, al is dit nie 'n produksie vir 'the faint-hearted' nie, is 'n tour de force wat nie misgeloop moet word nie, met spel uit die boonste rakke."
Treurgrond: Onderhoud met Tarryn-Tanille Prinsloo
2015-05-19"Nee, niemand van ons wil onder gewelddadige omstandighede leef nie. Ek dink glad nie dat enige moord of gewelddadige aanval verhewe is bo 'n ander nie."
Germanicus vir vandag
2015-05-19"Dit is dan miskien die antwoord op die vraag wat Dirkie Smit gestel het: 'Hoe moet ’n mens lewe wanneer die samelewing deur en deur verdorwe is?'"
Resensie: Eerste optrede van die Universiteitskoor Stellenbosch onder bestuur van die US Woordfees
2015-05-13"Die universiteitskoor en hul koorleier het bekoor met ’n hartverwarmende optrede wat beslis geen siel, of selfs siellose, in die gehoor onaangeraak kon laat nie."
Dewald Wasserfall: "Ek verkies klein gehore, maar ..."
2015-05-13"Ek het die groep ontbind en myself vertel dat ek die musiekbedryf finaal gaan verlaat. Ek kon egter nie vir lank wegbly nie en het stilweg aan my soloprojek begin werk. Ek kan nie sê ek is enigsins spyt oor die besluit nie ..."
TWEE: "Ons gaan nou gooi – dis tyd"
2015-05-13"Op die ou end wil ’n mens eerlikheid behou, maar jy wil ook geen mense vervreem nie. So om hardegat te wees en mense te vervreem om ’n kleiner nismark gelukkig te hou, is beslis nie die beste besigheidsbesluit nie. So ons moet nog daaroor dink en kyk hoe ons dit gaan benader."
Resensie: Krismis van Map Jacobs deur Adam Small
2015-05-12"Die spelers se spraak is duidelik; hulle bewegings is doelgerig en verras ook. En deurgaans gló jy in hulle. Want hulle spel is werklik deurleefd; hulle ís die karakters."
Onderhoud: Coenie de Villiers oor 'n Ander wêreld
2015-05-08"Dis onderwerpe wat so effe aweregs is, maar wat my interesseer. Ons vang vis saam met die oorblywende handlynvissers van die Weskus, ry langafstand saam met trokdrywers, bly saam met boemelaars en bergies, bring nagte saam met noodwerkers deur."
Hier is 1001 reiswoorde se wenner(s)
2015-05-07Weer eens geluk en baie dankie aan almal wat ingeskryf het. Al die stories was lekker om te lees.
Onderhoude: Liewe Heksie Flower Power
2015-05-07Sy's almal se gunsteling heks. Lees onderhoude met die res van haar geselskap sodat jy kan weet hoekom jy jou gesin na hierdie produksie moet neem.
Filmresensie: Dear White People
2015-05-07Die gesprek oor ras en rassisme is klaarblyklik springlewendig, en nie net hier in ons gekwelde land nie.
Athol Fugard en Pieter-Dirk Uys gesels met Paula Fourie
2015-05-07"Everything in South Africa has always been political. It’s still the oxygen of our daily breath."
90 090 reiswoorde … en net 1 001 kan wen. Genugtig!
2015-04-30"Om die proses aan die gang te kry het ek deeglik gelees en weer gelees en uiteindelik die 90 stories uitgedun na ’n kortlys. Dit word dan die Top 10-lys, maar die stories is so lekker dat daar 13 stories in die Top 10-lys is."
