Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015
2015-11-26Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!
Filmresensie: Wolf Totem
2015-11-25"Nie een van China se groot regisseurs het kans gesien vir ’n film met wolwe nie, maar die 72-jarige Jean-Jacques Annaud, veteraan van films met bere (The Bear) en tiere (Two Brothers), hét."
Spoegwolf: "Ons koppe is meestal in een mus"
2015-11-25"Ons móés die album anders benader, aangesien ons almal nou baie nader aan mekaar is."
Wit Kasteel: "Liedjies is maar soos reën"
2015-11-25"Die proses om seker te maak jy stel unieke musiek vry, is ’n moeilike proses."
Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015
2015-11-23Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015. Kyk hierdie foto's en voel of jy self daar was.
Foto's: ABC van die US Woordfees (1)
2015-11-18Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.
Foto's: ABC van die US Woordfees (2)
2015-11-18Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.
Foto's: ABC van die US Woordfees (3)
2015-11-18Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.
Kom kuier by Die boekklub op kykNET
2015-11-17As jy LitNet lees, sal jy Die boekklub op kykNET wil kyk. Lees hoekom.
US Woordfees 2016: Program
2015-11-16Hier is die US Woordfees 2016 se volledige program. Kom, jy sal bly wees.
Pieter-Dirk Uys se African Times: teaterteks en resensie
2015-11-12Wetenskapsfiksie en erfenis: 'n teaterstuk oor 'n toekomstige Suid-Afrika – deur Pieter-Dirk Uys
Jack Parow: "Ek is maar eintlik bietjie van ’n introvert, of ’n observer"
2015-11-09"Theunis Engelbrecht is so ’n cool bra, en dit was net ’n immense eer en plesier om saam met hom te werk. Ek beveel aan dat hy alle boeke wat gepubliseer word van nou af skryf, maak nie saak oor wie of wat dit is nie."
Suzanne: "Ek wou baie graag ’n eerlike album maak"
2015-11-09"Dit was vir my belangrik dat elke liedjie op die album ’n sterk liedjie moes wees. Ek wil graag strewe na gehalte in ’n tyd wat mense daarvoor vra."
An invitation: South African Drama and Theatre Heritage Project
2015-11-09"We want to provide a safe repository for drama and theatre material in the Unisa Library Archive."
fliekNET – ’n geskenkkanaal vir die somervakansie
2015-11-09fliekNET is kykNET se geleentheidskanaal vir die somervakansie. Klik hier vir skedules en besonderhede.
LitNet op TV: Wat is 'n taal?
2015-11-06Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen, Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.
