Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Filmresensie: Two days, one night

Suzette Myburgh Film 2015-07-21

"Marion Cotillard se ingehoue, onderbeklemtoonde spel, wat haar vanjaar ’n Oscar-benoeming as beste aktrise besorg het, maak hierdie film al die kyk werd."

Filmresensie: Hollywood in my huis

Suzette Myburgh Film 2015-07-21

"Wat ontvou, is ’n egte, roerende verhaal wat deur puik spel gedra word."

Ek is gay en was 'n predikant

Gert Janse van Rensburg Geestelik 2015-07-20

"Ek het die Algemene Kommissie-vergadering gaan bywoon waar die grootste vraag nou eintlik was of ek myself dan as gay, biseksueel of deurmekaar sou beskryf.  ... Dit was die slegste ervaring van enige kerklike instelling wat ek nog ooit beleef het."

The SA Book Fair revisits Mandela’s Legacy

LitNet Feeste 2015-07-15

Together with the Nelson Mandela Foundation, we at the South African Book Fair 2015 are proud to present “Revisiting Mandela’s Legacy”.

Sandra Prinsloo is nie bang vir Virginia Woolf nie

Sandra Prinsloo, Naomi Meyer Teater 2015-07-15

Omtrent die emosies binne die toneelstuk: "Ek dink daar is tog liefde, maar dis ‘n teleurgestelde, verwronge liefde wat in bloedige skermutseling oorgaan en in ‘n 'moord' eindig."

Charlenè Brouwer: "Ek is mal daaroor om ’n karakter te speel wat nie ek is nie"

Henry Cloete Film 2015-07-14

Aktrise oor die film Dis ek, Anna: "Ek en Niel het vir jare oor 'Anna 'se storie gepraat en ek het die storie geken as 'buitestander' voor ek die teks gelees het."

Die See: "Dit is anders as die normale ding"

Henry Cloete Musiek 2015-07-14

"Jy vind die erkenning wat jou toekom in jou eie tevredenheid met die gehalte werk wat jy lewer. As ander daarvan hou, is dit ’n bonus."

Sondagskoolhelde: "Energie is alles"

Henry Cloete Musiek 2015-07-14

"Dinge gebeur so vinnig en wanneer dit gebeur dink mens nie daaraan as iets wat eendag net ’n herinnering gaan wees nie."

Vrystaat Kunstefees | Arts Festival | Tsa-Botjhaba

Ricardo Peach, Steyn du Toit Feeste 2015-07-14

"As one pages through this year’s theatre and live performance programme options, what emerges is a diverse selection of debut works that point towards Peach’s more contemporary alternative, yet still accessible, vision for the festival's future."

Onderhoud: Musikant Schalk van der Merwe oor die Republiek van Zoid Afrika

Schalk D van der Merwe, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-07-13

"Die Republiek van Zoid Afrika was 'n absolute fees om deel van te wees. TV is maar 'n langdurige affêre, maar dit was ‘n voorreg gewees – die legendariese gaste (bly kyk, mense, daar is legendes op pad) saam met wie ek die geleentheid gekry het om te speel was ‘n hoogtepunt."

Kerke dop die gaytoets

Jean Oosthuizen Geestelik 2015-07-13

"Skrywers, digters en sangers slaag baie beter as die kerk daarin om homofobiese vooroordele te ontmasker en mense anders te laat dink."

TheCITY: "We discuss social issues constantly ..."

Henry Cloete Musiek 2015-07-07

"We're all from vastly different backgrounds and our common interest in music and social issues is why we're together, so we try to relay that through the art we make together."

Elvis Blue: "Ek wil regtig nog altyd doen presies wat ek nou doen"

Henry Cloete Musiek 2015-07-07

"Ek moet eerlik wees en sê ek voel partymaal onkreatief, en ek is definitief nie altyd mal oor die goeters wat ek neerskryf nie."

Beer Adriaanse oor Buurtwag: "Ons benadering was om net toneel vir toneel ons alles te gee"

Henry Cloete TV 2015-07-07

Met Buurtwag was die risiko in groot rooi letters in kontrakte dikker as my voorarm uitgespel en dit het telkemale gevoel asof enigiets wat skeefloop, direk sou lei tot die dood, die tronk of kreatiewe ballingskap.

kykNET & kie loods nuwe sepie

LitNet kykNET Portaal 2015-07-02

Die opwindende nuwe sepie, Suidooster, bring die talente van top Suid-Afrikaanse sterre bymekaar, terwyl dit ook vir plaaslike akteurs en tegnici ʼn waardevolle platform sal bied om hulle talente ten toon te stel. 

SA Book Fair 2015 programme promises to be one for the books

LitNet Books and writers 2015-07-01

Over 100 authors, writers, poets, publishers and playwrights will be sharing their experience, talents and knowledge in a three-day book-inspired escapade.

Inskrywings oop vir Suid-Afrika se voorste wynskryfkompetisie

LitNet Kos en wyn 2015-07-01

Die kompetisie word vanjaar vir die derde keer aangebied, en die skrywer van die wenartikel sal weer R30 000 in die sak steek.

“My pa was ’n dominee!”

Jean Oosthuizen Geestelik 2015-07-01

Jean Oosthuizen het met ’n paar uiteenlopende pastoriekinders gesels om te hoor watter invloed die pastorielewe op hulle geloofsvorming gehad het.

Filmresensie: Spy

Suzette Myburgh Film 2015-07-01

"Eers was daar die Bond-flieks, toe die spottery met die Bond-flieks (met Kingsmen: The Secret Service as jongste voorbeeld) en nou is daar Spy."

Corné van Rooyen gesels oor Hollywood in my huis

Henry Cloete Film 2015-06-30

"Die groot ding vir my as ’n filmmaker is dat my werk ’n unieke persoonlikheid en stem moet hê – of dit nou ’n drama, riller of ’n romcom is."

Top