Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

kykNET & kie loods nuwe sepie

LitNet kykNET Portaal 2015-07-02

Die opwindende nuwe sepie, Suidooster, bring die talente van top Suid-Afrikaanse sterre bymekaar, terwyl dit ook vir plaaslike akteurs en tegnici ʼn waardevolle platform sal bied om hulle talente ten toon te stel. 

SA Book Fair 2015 programme promises to be one for the books

LitNet Books and writers 2015-07-01

Over 100 authors, writers, poets, publishers and playwrights will be sharing their experience, talents and knowledge in a three-day book-inspired escapade.

Inskrywings oop vir Suid-Afrika se voorste wynskryfkompetisie

LitNet Kos en wyn 2015-07-01

Die kompetisie word vanjaar vir die derde keer aangebied, en die skrywer van die wenartikel sal weer R30 000 in die sak steek.

“My pa was ’n dominee!”

Jean Oosthuizen Geestelik 2015-07-01

Jean Oosthuizen het met ’n paar uiteenlopende pastoriekinders gesels om te hoor watter invloed die pastorielewe op hulle geloofsvorming gehad het.

Filmresensie: Spy

Suzette Myburgh Film 2015-07-01

"Eers was daar die Bond-flieks, toe die spottery met die Bond-flieks (met Kingsmen: The Secret Service as jongste voorbeeld) en nou is daar Spy."

Corné van Rooyen gesels oor Hollywood in my huis

Henry Cloete Film 2015-06-30

"Die groot ding vir my as ’n filmmaker is dat my werk ’n unieke persoonlikheid en stem moet hê – of dit nou ’n drama, riller of ’n romcom is."

Loki Rothman: "’n Song, vir my, is nooit klaar nie ..."

Henry Cloete Musiek 2015-06-30

"Ek sal gewoonlik met ’n interessante “loop” of “sample” vorendag kom en dit dan bou met akkoorde en lirieke van daar af."

Churchil Naudé: "Hoe skei mens jou vel van jou gesig?"

Henry Cloete Musiek 2015-06-30

"Ek dink die album het so lank gevat omdat daar min mense was wat in my glo, wat grootliks my fout is, want ek kan nie vir mense sê hoe en wat ek wil doen nie ..."

Interview about Cape Rebels at the National Arts Festival

Paul Murray, Tony Jackman Lifestyle and entertainment 2015-06-25

An e-interview between Paul Murray and Tony Jackman about Cape of Rebels, a play which tackles freedom of the press in two different eras of upheaval in South Africa, and to be staged at the National Arts Festival.

Vaughan Gardiner: "Ek hou daarvan om ’n hand te hê in alles wat ek vrystel"

Henry Cloete Musiek 2015-06-24

Die sanger en liedskrywer Vaughan Gardiner het pas ’n nuwe album, Sit vanaand op herhaal, uitgereik.

Julia Robert: "Vir ons is punk belangriker in terme van die houding"

Henry Cloete Musiek 2015-06-24

"In Kaapstad soek mense gereeld die wenresep vir rockmusiek. Ons wil net doen wat lekker voel en klink vir onsself, en ons dink graag die mense tel dít op."

Program: Breyten Breytenbach Boekefees 2015

Darryl David Feeste 2015-06-23

Die Breyten Breytenbach Boekefees 2015 vind binnekort in Montagu plaas: vanaf 3 tot 5 Julie 2015. Hier is die volledige program.

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg Onderhoude 2015-06-23

"Aangesien die huidige aarde moet vergaan, kwel die ekologiese krisis min Christene. Van hulle vra: Waarom moet ons moeite doen om die aarde te red as dit tog eendag moet vergaan?"

Onderhoud: Wendy Anthonie oor haar pryswennerverhaal

Wendy Anthonie, Naomi Meyer Reis 2015-06-23

"Ek het 'n hele paar keer met die geel bus gery. Anders as  die lorrie, wat slegs twee piepklein vensters gehad het, het die bus hope  gehad, maar die sitplekke was van metaal/plaat en yskoud onder jou alie."

Teaterresensie: Vrou-alleen in die Bôrdienghuis beïndruk

Michael le Cordeur Teater 2015-06-18

"Vrou-alleen is ’n verhaal wat alle mans wat langer as ’n dag getroud is, behoort te sien, maar waarskynlik nooit sal sien nie, omdat hulle te veel van ’n sissie is om die naakte waarheid te aanskou – tensy daardie naakheid in die vorm van die vroulike liggaam is."

Cherry Vynil: "Ons wou nog nooit net ’n gewone of gemiddelde band wees nie"

Henry Cloete Musiek 2015-06-18

"Daar is tog nie 'n reg of verkeerd nie; dinge is anders met elke lied. Van die songs word in 'n relatief kort tydperk geskryf en ander vat maande, selfs jare om die lig te sien."

Kabaal Klankbaan: "Vir my gaan musiek grootliks oor ervarings deel en samesyn"

Henry Cloete Musiek 2015-06-18

"Dis nogal vreemd om 'n liedjie, jare nadat jy hom geskryf het, voor 'n mikrofoon te sing, en ’n hele ander belewenis te hê, en nuwe betekenis aan die woorde te heg."

Endler Konsertreeks met Annette-Barbara Vogel en Pieter Grobler

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-06-10

"Min beter maniere om  ’n Vrydagaand deur te bring as met goeie musiek in die Endler. En  Annette-Barbara Vogel en Pieter Grobler het Vrydagaand gesorg vir goeie musiek."

Jonathan Peyper wil die blues "modern maak ... sodat mense weer iets kan begin voel"

Henry Cloete Musiek 2015-06-10

"Ek dink daar is 'n definitiewe gebrek aan die samelewing se vlak van emosionele intelligensie en mense het die lus of wil verloor om na diep musiek te luister ..."

Livingston se Beukes Willemse: "Ek droom gereeld dat ek op die Main Stage op Oppikoppi staan"

Henry Cloete Musiek 2015-06-10

"Nadat ons ons tweede album met Universal vrygestel het, was daar 'n verskriklike groot behoefte in die band om vir altyd en almal presies te wys wie ons is."

Top