Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Webseminaar: NG Kerk Sinode se gay-besluit
2015-10-26In hierdie LitNet Akademies-webseminaar word die besluite omtrent selfdegeslagverhoudings wat op 9 Oktober 2015 in die Algemene Sinode van die NG Kerk geneem is, bespreek.
Ouers, moenie in die teater mors nie!
2015-10-26"Ouers, moenie oor die tieners treur nie! Die jongmense is beter as wat ons dink!"
Kunsonderhoud: Cobus van Bosch oor Geheue
2015-10-23"[D]ie ABO was die eerste 'media-oorlog' – joernaliste van oor die wêreld het soontoe gestroom en selfs gewone soldate het vir die eerste keer kameras saamgedra – daar is baie visuele materiaal en dit was makliker as tevore om iets gepubliseer te kry."
Full Moon Picnic at the Taalmonument
2015-10-23Come and take a closer look at the full moon from the Afrikaanse Taalmonument on Paarlberg, at the first Full Moon Picnic of the season on Saturday 24 October 2015.
Geestelike geletterdheid en die sekspolisie
2015-10-23"Ons maak foute in die kerk. En dit is goed so. Want is worsteling (dood) en vreugde (opstanding) nie die enigste manier om ons te verlos van onsself nie – van wie ons dínk ons is en van ons vals keuses nie?"
Onderhoud met Walkie Talkie oor "United for Bafana (with LT)"
2015-10-21"verf stroom teen die marmer af, daar’s bloed in die graniet | die grond bly dors vir vloeistowwe as tekens van verdriet | wanneer is ons jammer genoeg? die land spoeg ..."
Volmaanpiekniek by die Taalmonument
2015-10-21Glo jy aan die man in die maan of dat die maan van kaas gemaak is?
Sinode se gay-besluit: keuse vir verantwoordelike gebruik van die Bybel
2015-10-20"ʼn Mens sou verder kon gaan deur te sê dat dit téén die bedoeling van die liefdesgebod is om van enigiemand op grond van sy/haar seksuele oriëntasie te verwag om te kies vir ʼn lewe van eensaamheid en onvervuldheid."
Daar is 'n olifant in die kerk
2015-10-20"Daar moet 'n brawe dag kom waar die Kerk bloot erken: die Bybel is hieroor verkeerd."
Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2015
2015-10-20Altesaam 180 toneelstukke het vanjaar aan die 51ste ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem, met ongeveer 3 000 hoërskoolleerders wat die verhoë warm gespeel het.
SA op die praatbank: Godsdiens op die rusbank
2015-10-20"Watter rol behoort godsdienste in hierdie land te speel, al verskil hulle in leer van mekaar?"
Filmresensie: Necktie Youth hardebaard Suid-Afrikaans
2015-10-19"Hierdie debuut laat jou regop sit en kennis neem van die 23-jarige Sibs Shongwe-La Mer. Kom ons noem dit Suid-Afrika se The Bling Ring."
Skerwe uit die Ontstaan van 'n Oorledige Self
2015-10-16"weet egter ook dat ek in die nanagspieël
die nagmerrie van berou sal hoor runnik ..."
Darryl David on the Bo(o)kbedonnerd Festival 2015
2015-10-15"I always take flak for mixing Afrikaans and English speakers in sessions. But I truly believe one should promote multilingualism. Otherwise you will get only Afrikaans speakers listening to Afrikaans writers and English speakers for English books."
Who is Tant Koek?
2015-10-15"My paternal great-aunt “Tant Koek”, as we knew her, never married. She said she lost her love in the war."
Endler Concert Series | Konsertreeks: Canticum Novum & USSO
2015-10-15Onder andere die Mozart Kroningsmis word 17 en 18 Oktober 2015 deur Canticum Novum en USSO uitgevoer.
Review: The Baxter Dance Festival 2015
2015-10-14"Over the past decade the Baxter Dance Festival has grown from an experimental showcase to the Western Cape’s go-to annual event for what’s new and noteworthy from the local dance fraternity."
kykNET Foxwood-fees bring hulde aan Ingrid Jonker
2015-10-13Die spesiale multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd, is deur Petrovna Metelerkamp saamgestel om die internasionale reikwydte van Ingrid Jonker se werk as digter, skrywer en ikoniese figuur te illustreer.
Dis ek, Anna: ’n moet-sien film
2015-10-13"Nie net hanteer dit kindermolestering met ʼn kaal vuis nie, maar dit plaas ʼn paar ander onderwerpe onder die vergrootglas. Patriargie word kwaai bygedam. So ook die apatiese/selfsugtige ma(’s) wat anderpad kyk, en die kerk wat al weer God speel."
Nasionale ronde van Sanlam WOW Spelkompetisie
2015-10-13"Drie leerders per graad uit elk van die nege provinsies sal op Saterdag 17 Oktober byeenkom om sake uit te spook as spelkoning- of koningin."
