Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Vallei van verlange

Chris Barnard 2008-04-22 Die meeste daarvan onthou jy soos gister. Maar wat as dit nie meer so is nie? Chris Barnard het die spoor teruggevat na die lekkerste plekke van sy kleintyd. Het dit hoegenaamd iets met die plek te make of dalk eerder met die verbyheid van alles? Op ...

ʼn Tsoenami van bloed en Afrikaans

Theunis Engelbrecht 2008-04-08 Vandag, vir die eerste keer in Sound Bites se geskiedenis, het die agbare lede van ons luisterpaneel daarop aangedring dat dit ? eksklusief Afrikaanse extravaganza moet wees.

Die opgesmukte seun:’n verhaal uit Gay New York, circa 1890

Hennie Aucamp Seminare en essays 2008-02-11 “I cannot help vanishing, disappearing and dissolving. It is my foremost trait.” : Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock, 1896. “Lives do not have plots, only biographies do.” : Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”, The Hunter Gracchus, 1996. 1 Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te […]

Die kajuitjonge en die swart matroos

Seminare en essays 2008-02-05 1 In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag […]

The C Louis Leipoldt Trail

Paul Murray 2007-12-12 C Louis Leipoldt is associated with Afrikaans poetry. One thinks of classics such as "Oktobermaand", or "In die konsentrasiekamp". This polymath, cum universal cum Renaissance man was a fine chef. While studying medicine at ...

Dagboek van 'n Dromer is volwasse, goeie, amperse rou rock, met eenvoudige luisterbare lirieke

Johann P Boshoff Musiek 2007-12-12

Albert de Wet is nog nie die huishoudelike naam wat hy moet wees nie. Hy het egter reeds 'n welverdiende navolging.

Die gay cowboy

Hennie Aucamp Film 2007-12-05

We loved each other in the way men do And never spoke about it, Al and me,But we both knowed, and knowin’ it so true Was more than any woman’s kiss could be. Badger C. Clark, The Lost Pardner.

1
...

Godsdiens: Die Binnekamer

Johann P Boshoff Geestelik 2007-11-20

Luiheid of laksheid is glo een van die sewe doodsondes volgens Middeleeuse besinners (teoloë, as 'n mens dié woord opsluit moet gebruik). En dié ouens was beslis nie dom nie.

The Eland Trail

Paul Murray 2007-11-06 The roads in the Karoo are dusty Driving out into the open, breathing clean air … these are becoming newly discovered features of the ancient Karoo. The ...

Versindaba-oomblikke

Melt Myburgh 2007-09-17 LitNet het ‘n aantal deelnemers aan vanjaar se Versindaba, wat van 6 tot 8 September op Stellenbosch gehou is, gevra om ‘n onvergeetlike oomblik tydens dié gebeurtenis met ons lesers te deel – deur ‘n herinnering, ...

Lienka deur Lienka

Johann P Boshoff Musiek 2007-09-11

Die blinkoog blom van ddisselblom het haar eerste solo-album gemaak – Lienka.
Kô’s wees eerlik: Wie kan Lienka se definitive recording van “Valkenburg” ...

St Michael's-koor presteer by ATKV-Applous-koorfees

Johann P Boshoff Musiek 2007-09-04

Die kapelkoor van die St Michael's-meisieskool in Bloemfontein het hom weer as een van Suid-Afrika se top-skoolkore bewys.

Herinneringe van die Voortrekkermonument

Fanus Rautenbach 2007-07-24 In 1938 was dit ook die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument. Al die tienjarige kinders van die land het in ’n massakoor gesing. Die dirigent was mnr Kosie Jooste, die hoof van Linden se skool. Ons duisende der duisende kinders het ...

Die dag toe Nelson Mandela vrygelaat is

Koos Kombuis 2007-07-09 Ja, ek onthou die dag toe Nelson Mandela vrygelaat is. Ek was op my knieë voor die TV. Nie omdat ek gebid het nie, maar omdat daar ’n meisie onder my was. Sy het vreeslik geraas en ek kon nie die woorde van die continuity announcer ...

The Mamma Roma Trail

Paul Murray 2007-06-26 When you dine at Mamma Roma’s you can surely say Mamma Mia! Italians would exclaim the cooking is like Mamma’s – made with care and really nice. Like good Catholics they do not believe in cutting back on the number of Babba ...

Die erns agter die masker

Hennie Aucamp 2007-05-09 1 ’n Betoog vra soms dat ’n woord na sy oerbetekenis herlei word. In die geval van David Kramer is dit gepas om te onthou dat persona ’n teaterbegrip is en in Griekse tye "masker" beteken het. Hoe kom ...

My kitchen table: Early winter brings great joys and memories of childhood

Michael Olivier 2007-05-09 Early winter brings great joys and memories of childhood. Like memories of pomegranates, of which well-known South African poet Ingrid Jonker wrote, “laughter is like a split-open pomegranate.” Laughter was ours as we threw the ripe-red ...

Die Polana Hotel: ’n Storie, ’n fantasie en literêre teorie

Joan Hambidge Reis 2007-05-03

Reis was nog altyd vir my gekoppel aan kreatiwiteit. In 2000 het ek die millennium-oorgang op die hotelstoep van die Polana ingedans – op “Volare”. 

Toby Wright: Saints, Martyrs & Relics

Johan Myburg Kuns 2007-05-01

Heiliges, martelaars, relikwieë en ikone is vir Toby Wright nie vreemdelinge nie. Hulle is jare lank al vertrouelinge. Vriende.
In verskillende gestaltes het hulle hul intrek geneem in sy blyplek in Johannesburg – van kosbare ...

Wederlied – ’n letterdig

Johann P Boshoff Gay 2007-04-17

vir Jaco Schutte Jou song sing jy in jou vrye staat asof daar vlaktes wag vir jou, vir my, koppies, bos en sukkelstrome op my, op jou, in ’n vrye staat. Bring weer jou kitaar, lief. Uit sy snaresing weer jou song van ek en jy,jy ...

Top