Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?

LitNet Wen 2016-05-19

Jy kan per gelukkige trekking tien boeke wen!

Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder

LitNet Feeste 2016-05-19

"Gouws het gesê dat hulle verheug is dat Alexa nou aan die hoof van die span staan om die fees tussen 4 en 9 Oktober 2016 in Potchefstroom te laat gebeur."

Kaapstadse Kamerkoor en die Missouri State University Chorale

LitNet Musiek 2016-05-18

Op Vrydag 20 Mei 2016 bied die Kaapstadse Kamerkoor ’n konsert aan saam met die Missouri State University Chorale, wat vir die eerste keer in Suid-Afrika toer. | On Friday 20 May 2016 the Cape Town Chamber Choir will present a concert in collaboration with the Missouri State University Chorale, who will be touring in South Africa for the first time.

Die kind is nog jonger: Onderhoud met Anne van Schothorst

Anne van Schothorst, Naomi Meyer Musiek 2016-05-18

"Music and poetry are to me the most profound: to be touched by the unsaid."

Teaterresensie: I see you by die Fugardteater

Emma Kotze Teater 2016-05-18

"Taal, soos velkleur, staan in ‘n Suid-Afrikaanse konteks hoegenaamd nie geïsoleerd van ‘n politieke konnotasie nie."

Die Eurovision-liedjiekompetisie: oud, maar nog nie koud na 61 jaar?

Koos Holtzhausen Menings 2016-05-18

"[D]it wil voorkom asof die Eurovision-liedjiekompetisie – wat deur die jare allerweë as ’n saambindende faktor beskou is vir die deur oorlog verdeelde Europa – hom nou vasgeloop het teen die realiteit van die huidige wêreldpolitiek."

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Koos Kombuis Menings 2016-05-17

"Dit is dan eintlik my grootste vraag: Selfs met die nuwe reëling in plek, hoeveel moeite gaan die ouens wat die speellyste saamstel doen om uit hul pad te gaan om interessante plaaslike musiek op te spoor?"

Filmresensie: Irrational Man

Suzette Myburgh Film 2016-05-17

"Hierdie moordmisterie word hoog aanbeveel vir nie net Allen-bewonderaars nie."

Dansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans

Bibi Slippers Feeste 2016-05-12

"Soos met die vorige twee feeste is daar in die nadraai van die voorlesings gedans, en alhoewel die luim merkbaar minder uitbundig was as vorige jare ... was die handjievol dansers wat alles ten spyt voete gestamp en lywe geskud het, bewys dat niks die digkuns of die dans sal stuit nie."

Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust

Winnie Rust, Naomi Meyer Argief 2016-05-12

"Ja, my voedingsbron is my dorp, my area. Ek onderstreep wat die skrywer Amo Oz sê: 'The universe is where you are.' En daarmee hoop jy as skrywer om die lokale in die universele te anker."

Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp

Tertius Kapp, Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ‘n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ‘n sosiale probleem of verskynsel."

Teaterresensie: Kristalvlakte

Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Kristalvlakte. Is dit iewers in die nuwe Jerusalem, daar waar die strate van suiwer goud is?"

Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta

Amy Jephta, Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg."

Hendrix se "Voodoo child" ontmoet Händel se Messias

Stephen Fourie Musiek 2016-05-10

"Voorheen was hierdie gebou slegs die Händel Museum en kon mens Hendrix se woonstel op uitnodiging besoek, aangesien die boonste verdiepings van die huis verbind is. Nou staan dit bekend as Händel & Hendrix in London."

Spier Poetry Festival 2016: dancing in other words with photos and videos

Naomi Bruwer Books and writers 2016-05-10

The third Spier Poetry Festival: dancing in other words took place on Saturday, 7 May.

Protes by die Dansende Digtersfees

Naomi Meyer Seminare en essays 2016-05-08

"Wat is die poësie dan anders as protes?"

Oor liefde, oor verlies en oor Plant vir my 'n boom, André

Réney Warrington Teater 2016-05-06

"Deborah Steinmair het Brink en Jonker se werk geneem en ʼn portret geskep van hul liefde ..."

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge

Naomi Bruwer, HC ten Berge Books and writers 2016-05-05

"The translator should be patient and persevering: endurance is the solution to difficult problems which may have left the translator in despair for quite some time." – Hans C ten Berge

Albumresensie: Introvertigo deur Dan Patlansky

Stephen Fourie Musiek 2016-05-03

"Die materiaal is oorspronlik, vars en opwindend. Die kitaarspel is van wêreldklasgehalte - een oomblik sag, melodieus en lig, dan bars alle hel skielik los en dreig dit om buite beheer te raak."

Willem Samuel: "Dis beter om aan die songs te dink as sketse"

Henry Cloete Musiek 2016-04-29

"Langafstand was oorspronklik ’n verjaardaggeskenk vir my vrou: al die liedjies wat ek vir haar geskryf het oor ’n vyfjaartydperk, die meeste van hulle toe ons ver weg van mekaar was."

Top