Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
US Woordfees-foto's: Anton Goosen word 70
2016-03-08Liedjieboer Anton Goosen se 70ste verjaarsdag is 'n huldigingskonsert op vanjaar se US Woordfees gevier. Gerrit Rautenbach deel 'n paar kiekies.
Teaterresensie: The Kingmakers by die Fugardteater
2016-03-08"Die Marikana-tragedie, die politieke slagveld waar die Zumas en die Malemas en Maimanes en die unies en die mynbase speel, kry skerp kritiek."
US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
2016-03-08"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."
Italië vir die randarm-reisiger
2016-03-08"Hou die oë oop vir konserte, museums of uitstallings met gratis toegang. Danksy Google het ek ’n puik stadstoer in Milaan beleef ..."
US Woordfees 2016: Philida van die Delta
2016-03-07"Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta wynlandgoed. Enige persoon wat al die Delta Soetstemme en die Delta Langbroek-orkes beleef het, sal weet hulle is puik."
Amraal @ US Woordfees 2016
2016-03-07In 2015 haal Marinda van Zyl se Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. 'n Boekbekendstelling van hierdie boek het by US Woordfees 2016 plaasgevind.
Protes by US Woordfees 2016: Betogers ontwrig boekbekendstelling
2016-03-05Sjef Snoekie se vertoning by die US Woordfees is Vrydagaand 5 Maart 2016 onderbreek deur betogende studente.
US Woordfees juis ’n platform waar mense kan verskil
2016-03-04Die US Woordfees se reaksie op protesaksie Vrydagaand by die fees.
ATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor
2016-03-03Die ATKV soek jou lied, jou song, jou eie werk. Oudisies word gehou. Kom stal jou talent uit! Hier is nog inligting.
Lusmaker-video: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
2016-03-03AKA 2016 skop oor 'n maand af. LitNet het hierdie video spesiaal vervaardig om julle lus te maak vir die fees.
US Woordfees: Liedjieboer Anton Goosen word 70
2016-03-03Die liedjieboer en onmiskenbare vader van Afrikaanse rock wat Afrikaans cool gemaak het, word hierdie maand 70 jaar oud. Jean Oosthuizen het met Anton Goosen gesels oor sy lewensfilosofie, sy rebelsheid teenoor die establishment en sy liefde vir Afrikaans.
US Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs
2016-03-02"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."
Inglorious: Rockmusiek is dood … lank lewe rock!
2016-03-01"Daar’s geen twyfel nie: Inglorious het die potensiaal om die vure hoog te laat brand vir rockmusiek in 'n groot stadion."
Film review: The Assignment
2016-03-01"The prospect of watching a home-grown, Joburg-based thriller about a (yes, female) journalist scooping a major story was an exciting one. We undoubtedly have the stories to tell and the talent to tell it. Our movie industry is, furthermore, producing quite remarkable thrillers, comedies, dramas, etc. Sadly, The Assignment is not remarkable at all."
Teaterresensie: Sweeney Todd, the demon barber of Fleet Street
2016-03-01Sweeny Todd is 'n makabere musikale riller uit die boonste rakke.
US Woordfees 2016: Wanneer ryk en arm hande vat in Stellenbosch
2016-03-01"Min mense weet van die mooi inisiatief wat gelei word twee universiteitskoshuise op Stellenbosch om ’n langdurige en daadwerklike verskil te maak aan ’n arm, hoofsaaklik 'bruin' buurt net buite die toenmalige 'wit' dorp."
Volstoom vorentoe vir KKNK 2016
2016-02-25Die KKNK reageer op die nuus dat die Aardklop Nasionale Kunstefees gestaak word.
Aardklop slaan nuwe rigting in
2016-02-25Die Aardklop Nasionale Kunstefees, wat sedert 1998 in Potchefstroom aangebied word, gaan met onmiddellike effek in die huidige formaat gestaak word.
Filmresensie: The Revenant
2016-02-24"As liefhebber van geskiedenis was dit vir my fassinerend om ’n indruk te kry van die Frontier-tydperk: die pelsjagters en “trappers”, hul interaksie met die Indiaanstamme, die forte en handelsposte."
