Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Sy klink soos lente is bloot lekker
2016-09-15"Sy lyk soos lente sal jou laat hardop lag en verlang na goeie vriende."
Tess – goed, maar nie sonder foute nie
2016-09-15"Daar is omtrent geen dialoog in die film nie. Die afwesigheid daarvan, die stilte wat dit skep, het vir Christia baie speelruimte gegee."
Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm
2016-09-14“As die dag mense laat praat oor gedigte is dit goed, as dit mense laat gedigte lees, is dit beter, en as dit mense dryf om gedigte te skryf, is dit wonderlik.”
Alexandra May: "It’s trial and error sometimes"
2016-09-13"I’m pretty new to creating my own music and being involved in the process of bringing it to life."
The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"
2016-09-13"Ons het nie regtig gedink ons sal sommer ’n album maak nie, dit was net iets wat oor ons pad gekom het, gelukkig."
Kortfilms Silwerskermfees 2016
2016-09-13"Ná verlede jaar se uitstaande kortfilms was die vraag: Sal dit vanjaar weer so wees, of was 2015 net ’n uitskieter? Die antwoord is gelukkig dawerend: eersgenoemde!"
Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie
2016-09-13"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."
#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016
2016-09-10Die Breytenbachsentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.
Filmresensie: Johnny is nie dood nie
2016-09-08"Postrevolusie blues is ’n universele verskynsel en die gehalte van die film, die toneelspel en die musiek sal grense oorsteek."
Dis koue kos, skat – snaaks, maar sielvol
2016-09-08"Dit is werklik snaaks, en nie enigsins soetsappig of pretensieus nie."
“Geskryf in ons eie taal”
2016-09-08Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.
Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!
2016-09-08"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."
Silwerskermfees-kortfilms verken eenderse tema: Spoor(loos) en Vlees van my vlees
2016-09-07"Spoor(loos) en Vlees van my vlees is eersteklas kortfilms en getuig van ons plaaslike storietalent wat op 'n groter gehoor wag."
Teaterresensie: Clybourne Park by die Fugardteater
2016-09-06"... met sy indringende kyk na ras en eiendom en al die wanopvattings wat daarmee saamgaan, kan dit net sowel in jou woonbuurt en vriendekring afspeel."
Nuwe film oor Adam Small bekendgestel
2016-09-05"Waarom bly Small relevant vir vandag se jongmense?"
kykNET Silwerskermfees-resensie: Shepherds and butchers
2016-09-05"Elke nou en dan slaan 'n film jou wind uit, hetsy weens die manier waarop dit jou verbeelding kaap of weens die storie wat dit vertel."
Teaterresensie: The Painted Rocks at Revolver Creek by die Fugardteater
2016-09-05"Deur die drama heen is baie verwysings na ons landsake van gister en vandag. Dis kragtige uitsprake waarmee ’n mens heel menslik kan saamstem of verskil. Dit ontroer ook."
Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte
2016-09-05Anna-Mart van der Merwe oor haar rolle in die film Dis koue kos, skat en in die teaterproduksie The Painted Rocks at Revolver Creek: "Wat ‘n geskenk en voorreg!"
Die 2016 kykNET Silwerskermfees: 'n Bloutapyt vir plaaslike filmtalent
2016-09-02"Die diversiteit in onderwerp, tema en uitbeelding in vanjaar se kortfilms getuig van die rykdom wat Suid-Afrika in jong storievertellers het."
Teaterresensie: Joseph and the amazing technicolour dreamcoat
2016-09-02"Toe die gordyn aan die einde van die produksie sak, is die gehoor nie gereed om huis toe te gaan nie. Die encore hou aan en aan ..."
