Ebbe Dommisse se #litnetwoord2016

  • 0

ebbedommisse_woordvdjaar

My voorstel is:

Gehaltejoernalistiek

Dit klink dalk paradoksaal, maar dis nodiger as ooit as ons ’n demokrasie wil bly. Want ons leef nou in die era van post-waarheid – dis eintlik maar newspeak vir Grootlieg (daar selfs ’n adjunk-minister met so ’n bynaam).

Ebbe Dommisse

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top