Ebbe Dommisse

Ebbe Dommisse is ’n voormalige koerantman en was ’n tyd lank redakteur van Die Burger.

Deesdae skryf hy niefiksieboeke. Sy nuutste boek heet Fortuine, die wel en wee van Afrikaner-magnate.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ebbe Dommisse

Freek Robinson, Ebbe Dommisse Onderhoude 2021-07-22

Dommisse verduidelik hoe hierdie miljardêrs belê in die samelewing, in die Suid-Afrikaanse ekonomie en dan ook in die buiteland.

Ebbe Dommisse se #litnetwoord2016

Ebbe Dommisse LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-29

Hier is Ebbe Dommisse se Afrikaanse woord van 2016.

Anglo-aardbewing

Ebbe Dommisse Universiteitseminaar | University Seminar 2016-11-21

“Hoe is dit moontlik dat die waardevolste hulpbron wat ’n kind na formele skoling kan bring, taal, konstant as ’n probleem hergiet word?”

Voorsittersrede by die Helpmekaar-studiefonds se eeufees

Ebbe Dommisse Universiteitseminaar | University Seminar 2016-08-01

"Ware opvoeding streef na wysheid, nie blote kennis of tegniese vaardigheid nie, sodat goeie samelewings gebou kan word – en daarin staan moedertaalonderrig sentraal."

US-taalbeleid en 'n eerbare nuwe idee

Ebbe Dommisse Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-17

"Kennis bestaan nie om kennis se onthalwe nie – selfs in die sogenaamde basiese wetenskappe moet dit iets doen aan die insig, begrip en wysheid van samelewings."

Helpmekaar Studiefonds: kommentaar op ‘n hersiene konseptaalbeleid

Ebbe Dommisse Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-14

"Afrikaans – bodemtaal en bastertaal en soetste taal – is ‘n besonderse nasionale bate: ‘n moderne, hoogs ontwikkelde taal met ‘n rykgeskakeerde Afrika-geskiedenis sowel as internasionale konneksies ..."

Skaliegas-ontginning: rampspoedig of werkskeppend?

Bertus Steenkamp, Ebbe Dommisse 2014-04-09 Gaan die Karoo vou of gaan hy hou? Lees wat dink geoloog en landbouer Bertus Steenkamp.
Top