Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Albert Frost: "My soloprojek is gekompliseerd van aard"
2016-05-31"Omdat die materiaal so divers is, het dit lank gevat om die regte prentjie in my kop te beraam."
Thieve: "As jy in ’n band is, moet jy gig"
2016-05-31"Op die ou end het ons te veel materiaal gehad en was geforseer om die beste 13 liedjies te kies vir die album, wat nogal lekker was."
A cock & bull story handel oor vriendskap tot die uiterste beproef
2016-05-26"Marthinus Basson se behendige hand as regisseur is duidelik te bespeur: die akteurs is selfversekerd en speel hul rolle oortuigend."
Of romance, rugby and refugees: intertwined at the inaugural Jewish Literary Festival in Cape Town
2016-05-25"Sunday, 22 May, one of those glorious winter days in Cape Town: all light and revelation. It wasn’t even 9 am, but the queue in front of the Gardens Community Centre in Hatfield Street looked overwhelming."
Die kind is nog jonger: Onderhoud met Simone Garcia Marques
2016-05-25Oor "Toemaar die donker man": "Ek was bang vir die donker, maar my ma het deur die gedig 'n vorm aan die donker gegee."
Teaterresensie: A cock & bull story by die Theatre on the Bay
2016-05-25"Dit is eenvoudig ‘n sterk opvoering. Smith en Van der Walt hanteer pouses en die spanning voortreflik. Fisiek en sielkundig is alles só oortuigend."
Booktown Richmond: JM Coetzee & Athol Fugard Festival 2016 - programme
2016-05-24Attend this year's Booktown Richmond's JM Coetzee & Athol Fugard Literary Festival from 26 to 28 May. Daar is uiteenlopende sprekers in Afrikaans en Engels, soos Pumla Gqola, Deon Knobel, Anel Heydenrych, Francois Griebenow, Hendrik Mentz en David Butler. Films sal ook vertoon word. Hier is die program.
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
2016-05-19Jy kan per gelukkige trekking tien boeke wen!
Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder
2016-05-19"Gouws het gesê dat hulle verheug is dat Alexa nou aan die hoof van die span staan om die fees tussen 4 en 9 Oktober 2016 in Potchefstroom te laat gebeur."
Kaapstadse Kamerkoor en die Missouri State University Chorale
2016-05-18Op Vrydag 20 Mei 2016 bied die Kaapstadse Kamerkoor ’n konsert aan saam met die Missouri State University Chorale, wat vir die eerste keer in Suid-Afrika toer. | On Friday 20 May 2016 the Cape Town Chamber Choir will present a concert in collaboration with the Missouri State University Chorale, who will be touring in South Africa for the first time.
Die kind is nog jonger: Onderhoud met Anne van Schothorst
2016-05-18"Music and poetry are to me the most profound: to be touched by the unsaid."
Teaterresensie: I see you by die Fugardteater
2016-05-18"Taal, soos velkleur, staan in ‘n Suid-Afrikaanse konteks hoegenaamd nie geïsoleerd van ‘n politieke konnotasie nie."
Die Eurovision-liedjiekompetisie: oud, maar nog nie koud na 61 jaar?
2016-05-18"[D]it wil voorkom asof die Eurovision-liedjiekompetisie – wat deur die jare allerweë as ’n saambindende faktor beskou is vir die deur oorlog verdeelde Europa – hom nou vasgeloop het teen die realiteit van die huidige wêreldpolitiek."
Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël
2016-05-17"Dit is dan eintlik my grootste vraag: Selfs met die nuwe reëling in plek, hoeveel moeite gaan die ouens wat die speellyste saamstel doen om uit hul pad te gaan om interessante plaaslike musiek op te spoor?"
Filmresensie: Irrational Man
2016-05-17"Hierdie moordmisterie word hoog aanbeveel vir nie net Allen-bewonderaars nie."
Dansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans
2016-05-12"Soos met die vorige twee feeste is daar in die nadraai van die voorlesings gedans, en alhoewel die luim merkbaar minder uitbundig was as vorige jare ... was die handjievol dansers wat alles ten spyt voete gestamp en lywe geskud het, bewys dat niks die digkuns of die dans sal stuit nie."
Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust
2016-05-12"Ja, my voedingsbron is my dorp, my area. Ek onderstreep wat die skrywer Amo Oz sê: 'The universe is where you are.' En daarmee hoop jy as skrywer om die lokale in die universele te anker."
Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp
2016-05-11"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ‘n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ‘n sosiale probleem of verskynsel."
Teaterresensie: Kristalvlakte
2016-05-11"Kristalvlakte. Is dit iewers in die nuwe Jerusalem, daar waar die strate van suiwer goud is?"
Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta
2016-05-11"Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg."
