Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Stig Anderson, ABBA se bestuurder

Jan JP van der Merwe Menings 2016-12-20

"Stig Anderson was van die begin af ABBA se bestuurder, en word vandag allerweë beskou as die suksesverhaal agter ABBA se gewildheid. Maar wie was Stig Anderson?"

Musiekgesprek: Tien vrae oor Mahai

Herman van den Berg, Naomi Meyer Musiek 2016-12-19

“Ek glo vas dat dit iets is wat met jou gebeur, amper asof die musiek jou gekies het as ’n voertuig ...”

Kunste Onbeperk-teksmark: 'n Dag saam met Tom Lanoye

Naomi Meyer Teater 2016-12-15
Kunste Onbeperk in samewerking met die Vlaamse regering en SASNEV het op 13 Desember 'n werksessie met die Vlaamse skrywer Tom Lanoye aangebied. Dit was die eerste in 'n reeks van meesterklasse en werkwinkels met internasionale skrywers as deel van die Teksmark-inisiatief. Hier is 'n oorsig.

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-15

Een leser wen 'n R1000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2016-kompetisie en hier is die wenner!

ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-12-14

Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, is Saterdag 10 Desember in Atlantis vrygestel. Daar was 'n paparazzo om alles vas te vang.

Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-12-14

"Die verhale wat vir die bundel gekeur is, bestaan uit ’n lekker mengsel van gevestigde skrywers, waarvan sommige ook in 2016 se bundel opgeneem is, en vars nuwe stemme."

Flieks 2016: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys

Suzette Myburgh Film 2016-12-13

Ek het vanjaar 68 flieks gesien, waarvan 18 Suid-Afrikaanse flieks is – en soveel daarvan goeies dat ek besluit het om vir die eerste keer ook ’n plaaslike toptienlys op te stel.

Jannie du Toit chante/sings/sing/zingt Brel

Naòmi Morgan Musiek 2016-12-13

"Hierdie CD is om verskeie redes ’n versamelaarsitem: Een van die belangrikste redes vir my is dat dit meertaligheid en die gepaardgaande multikulturaliteit meesleurend en met oortuiging vier."

Press release: Oh Baby, I’m a wild one

LitNet English 2016-12-09

Acclaimed playwright Louis Viljoen’s new one-woman show, Oh Baby, I'm a wild one, debuts at Alexander Bar & Café in December 2016. 

kykNET Fiësta-benoemings 2017

LitNet Teater 2016-12-09

Die Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings 2017 is nou bekend en hier is die nominasies.

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie - wenners aangekondig!

LitNet Wen 2016-12-08

Die wenners van die boekpakkies is pas aangekondig – hier is die name!

Teaterresensie: Murdering Agatha Christie by The Rosebank Theatre

Danie Botha Teater 2016-12-08

"Regisseur Luke Ellenbogen het met die hele geselskap en die tegnici die speurdrama-cum-klug ... laat werk. Dis ook so geskik vir die vakansiemaand."

The Young Folks: "Daar's altyd 'n positiewe ondertoon"

Henry Cloete Musiek 2016-12-08

"Ek doen dit net om dit te geniet. Dis 'n bonus as die mense daarvan hou."

Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-08

Hier is die kortlys van woorde wat meeding om die titel van die #litnetwoord2016!

Bonjour Monsieur Brel by Die Boer-restaurantteater

LitNet Musiek 2016-12-07

Bonjour Monsieur Brel is op 16 Desember 2016 by Die Boer te sien. Jannie du Toit vertolk Jacques Brel se beeldryke chansons, wat elke aspek van menswees bekyk, in vier tale: Frans, Afrikaans, Nederlands en Engels.

Sunita Keyser se #litnetwoord2016

Sunita Keyser LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-06

Hier is Sunita Keyser se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.

Teaterresensie: Annie by die Kunstekaap

Naomi Meyer Teater 2016-12-06

Twiet: weeskind loop weg, sing wêreldbekende lied vir hond, verower hart van miljardêr - wat haar so lief kry soos haar eie pappa. #annie

Twee splinternuwe rieldanskampioene gekroon

ATKV, Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-12-06

Dit was die rieldansers van Clanwilliam wat met hul vernuftige voetwerk in die stof koning gekraai het tydens die ATKV-Rieldansfinaal van 2016.

Teaterresensie: Madness: Songs of hope and despair by die Baxter-teater

Liné Loff Teater 2016-12-06

"Die produksie is ’n uitsonderlike voorbeeld van hoe ’n komplekse, abstrakte ervaring met behulp van drie mediums – woord, musiek en kuns – vir die gehoor byna tasbaar gemaak kan word."

Darryl David se #litnetwoord2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-06

Hier is Darryl David se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.

Top